- Upington
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Agriculture
- Reference: CPPK
Vacancy Details
Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
Ons kliënt, ’n gevestigde onderneming in die pekanneutbedryf is tans op soek na ’n dinamiese kandidaat vir die volgende pos:
PEKANNEUT PRODUKKOÖRDINEERDER
UPINGTON OMGEWING
Vereistes:
- Graad 12 met minimum 2 jaar ondervinding in die pekanneutbedryf
- Ondervinding in pekanneut kultivar onderskeiding
- Tersiêre kwalifikasie sal voordelig wees
- Kode 10 lisensie sal as aanbeveling dien
- Eie betroubare vervoer
- Bereidheid om gereeld te reis in Upington en omliggende gebiede
- Goeie organisatoriese en administratiewe vaardighede
- Vermoë om onafhanklik en akkuraat te werk
Verantwoordelikhede:
- Evaluering van pekanneutkwaliteit op produsente se plase
- Uitvoering van monstergraderings volgens voorgeskrewe standaarde
- Voorraadbeheer en monitering van voorraad
- Koördinering van die laai en aflaai van voorraad by verskeie inname-punte
- Uitvoering van monstergraderings binne ’n pekanneutverwerkingsaanleg
- Alle administratiewe en koördineringspligte verwant aan die pos
Om aansoek te doen, stuur cv met verwysing CPPK voor 24 Mei 2026 aan recruitment@ovdm.co.za
1 person has applied for this job. 62 people have viewed this job.
More Jobs at Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
IRRIGATION & MAINTENANCE MANAGER
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 19 May 2026 | 13 Days left
DIESELWERKTUIGKUNDIGE
- Upington
- Job Type: Permanent
- Posted 13 May 2026 | 4 Days left
WISKUNDE TUTOR (GR 8-12)
- Upington
- Job Type: Permanent
- Posted 08 May 2026 | 4 Days left
SENIOR PEKANNEUT PRODUKSIEBESTUURDER
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 07 May 2026 | 2 Days left