Vacancy Details
Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
Is jy passievol oor Wiskunde en wil jy ’n verskil maak in leerders se akademiese ontwikkeling?
Master Maths Upington is op soek na ’n gemotiveerde en entoesiastiese Tutor om by hulle span aan te sluit. Master Maths is ’n gevestigde aanvullende onderrigsentrum wat spesialiseer in Wiskunde- en Fisiese Wetenskapondersteuning vir leerders vanaf Graad 4 tot Graad 12. Master Maths se doel is om leerders te help om hul volle akademiese potensiaal te bereik in ’n gestruktureerde, ondersteunende leeromgewing.
WISKUNDE TUTOR (GR 8-12)
Upington
Vereistes:
- Minimum kwalifikasie: B.ED. met Wiskunde
- Vorige ervaring in die onderrig van Wiskunde (Gr. 8-12), terwyl ervaring in die onderrig van Fisiese Wetenskap Gr. 10-12 'n aanbeveling is
- Ervaring en ʼn aanvoeling om met Hoërskool leerders te werk
- Goeie kommunikasievaardighede
- Goeie rekenaar- en administratiewe vaardighede
- Moet goed in ʼn span kan saamwerk
- Moet oor eie vervoer beskik
Kernverantwoordelikhede:
- Voorbereiding van Wiskunde-lesse (Graad 8 – 12)
- Merk van take en toetse
- Ondersteuning aan leerders tydens middagklasse (Graad 8 – 12)
- Administratiewe ondersteuning
- Handhawing van ’n professionele en positiewe leeratmosfeer
Om aansoek te doen stuur volledige cv met verwysing JMWT voor 22 Mei 2026 aan recruitment@ovdm.co.za
212 people have viewed this job.
More Jobs at Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
IRRIGATION & MAINTENANCE MANAGER
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 19 May 2026 | 13 Days left
PEKANNEUT PRODUKKOÖRDINEERDER
- Upington
- Job Type: Permanent
- Posted 18 May 2026 | 6 Days left
DIESELWERKTUIGKUNDIGE
- Upington
- Job Type: Permanent
- Posted 13 May 2026 | 4 Days left
SENIOR PEKANNEUT PRODUKSIEBESTUURDER
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 07 May 2026 | 2 Days left