- Namibia
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Accounting Agriculture
- Reference: MNFK
Vacancy Details
Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
Ons kliënt, ’n gevestigde en vooruitstrewende vrugteprodusent in die Benede-Oranjerivierstreek het die volgende geleentheid beskikbaar vir ʼn gedrewe en georganiseerde kandidaat:
FINANSIËLE KLERK
AUSSENKEHR, NAMIBIË
Vereistes:
- Diploma in Finansiële Bestuur met minimum 3 tot 6 jaar relevante ondervinding
- Bogemiddelde kommunikasievaardighede en menseverhoudings
- Sterk rekenaarvaardighede
- Vermoë om onder druk te werk en spertye te haal
Verantwoordelikhede sluit in:
- Skep van aankoopbestellings op Acumatica
- Verwerking van fakture en kredietnotas
- Kontrole van fakture om te verseker dit voldoen aan BTW-vereistes
- Rekonsiliasie van krediteurestate teenoor transaksielyste
- Opvolg van uitstaande fakture vir afhandeling
- Uitreik van fakture
- Opvolg van uitstaande betalings
Voorkeur sal gegee word aan kandidate met Namibiese burgerskap.
’n Mededingende vergoedingspakket, in lyn met kwalifikasies en ondervinding, word aangebied.
Om aansoek te doen, stuur cv met verwysing MNFK voor 29 April 2026 aan recruitment@ovdm.co.za
Indien u nie binne 3 weke na die sluitingsdatum gekontak word nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
294 people have viewed this job.
More Jobs at Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
JUNIOR FINANSIËLE BEAMPTE
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Apr 2026 | 4 Days left
AKTE TIKSTER
- Upington
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Apr 2026 | 4 Days left
VERKOOPSVERTEENWOORDIGER
- Upington
- Job Type: Permanent
- Posted 15 Apr 2026 | 2 Days left
SENIOR PRODUKSIEBESTUURDER:TAFELDRUIWE
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 15 Apr 2026 | 7 Days left