Vacancy Details
Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
- Ten minste 3 jaar ondervinding in verkope (verkieslik as ’n verteenwoordiger of binne ’n hardeware-/kleinhandelomgewing)
- Sterk probleemoplossingsvermoë en ’n selfgedrewe, dinamiese persoonlikheid
- Vlot in Afrikaans en Engels
- Geldige rybewys
- Bereid om gereeld te reis en uit te slaap
- Uitvoer en ondersteun van bemarkings- en promosie-inisiatiewe
- Groei en ontwikkeling van verkope binne kleinhandel verfafdelings
- Opleiding en advies aan kliënte rakende produkte en gebruik
- Bestuur van die volledige verkoopsiklus, van navraag tot afsluiting
- Monitor markneigings, mededingers en opstel van akkurate verkoopsvooruitskattings
Ons kliënt is op soek na ’n energieke en doelgerigte individu wat verantwoordelik sal wees vir die bevordering van hul produkte en die uitbreiding van verkope binne die kleinhandel- en verfmark. Die ideale kandidaat moet gemaklik wees om met kliënte te werk, verhoudings te bou en nuwe geleenthede te ontwikkel.
VERKOOPSVERTEENWOORDIGER
UPINGTON OMGEWING
Vereistes:
Verantwoordelikhede:
Om aansoek te doen, stuur cv met verwysing MVVU voor 22 April 2026 aan recruitment@ovdm.co.za
76 people have viewed this job.
Similar Jobs
Technical Sales Representative (TC 48)/ Tegniese Verkoopsverteenwoordiger (TC 48)
- Richards Bay
- Job Type: Permanent
- Posted 13 Apr 2026 | 59 Days left
More Jobs at Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
SENIOR PRODUKSIEBESTUURDER:TAFELDRUIWE
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 15 Apr 2026 | 13 Days left
SECTION MANAGER: CITRUS
- Western Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 14 Apr 2026 | 2 Days left