Vacancy Details
Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
- Minimum 3–5 jaar ondervinding as ’n akte tikster
- Grondige kennis van transport- en verbanddokumentasie
- Hoë vlak van akkuraatheid en aandag aan detail
- Vermoë om onafhanklik te werk
- Goeie administratiewe en organisatoriese vaardighede
- Vermoë om onder druk te werk en spertye te haal
- Tik en voorbereiding van transport- en verbanddokumente
- Hanteer die volledige akteproses van begin tot registrasie
- Skakeling met prokureurs, banke en die aktekantoor
- Opvolg van lêers en verseker dat alle dokumentasie volledig en korrek is
- Algemene administratiewe pligte
Ons kliënt in die regsbedryf is op soek na ’n ervare en selfgedrewe kandidaat om by hul span aan te sluit.
AKTE TIKSTER
Upington
Vereistes:
Verantwoordelikhede:
Om aansoek te doen, stuur cv met verwysing JAKU voor 24 April 2026 aan recruitment@ovdm.co.za
48 people have viewed this job.
More Jobs at Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
JUNIOR FINANSIËLE BEAMPTE
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Apr 2026 | 4 Days left
VERKOOPSVERTEENWOORDIGER
- Upington
- Job Type: Permanent
- Posted 15 Apr 2026 | 2 Days left
SENIOR PRODUKSIEBESTUURDER:TAFELDRUIWE
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 15 Apr 2026 | 7 Days left