Results 1 - 10 of 21
Display

STELSEL/AKKREDITASIE KOORDINEERDER

Northern Cape

Admin, Agriculture

Market Related

Permanent

Hierdie gevestigde Tafeldruif & Sitrus boerdery wat spesialiseer in die produsering en verpakking van uitvoer vrugte, beskik oor die volgende posisie vir ‘n dinamiese, selfgedrewe persoon as deel van hul kantoor: STELSEL / AKKREDITASIE KOORDINEERDER K... See more.

Posted by Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners on Tuesday, March 12, 2019

23 Days left

SENIOR LANDBOUKUNDIGE

Upington

Agriculture

Market Related

Permanent

Ons wag op aansoeke van dinamiese, selfgedrewe, sterk analitiese persone met die vermoë om onafhanklik onder druk te kan funksioneer. SENIOR LANDBOUKUNDIGE UPINGTON OMGEWING Vereistes: - Die suksesvolle kandidaat moet ‘n mens-mens wees met bo-gemidde... See more.

Posted by Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners on Tuesday, March 12, 2019

23 Days left

EENHEIDSBESTUURDER

Northern Cape

Agriculture

Market Related

Permanent

Hierdie gevestigde tafeldruif boerdery bied ‘n uitdagende beroepsgeleentheid aan ‘n energieke, dinamiese persoon in die volgende posisie:  EENHEIDSBESTUURDER KAKAMAS OMGEWING ​Vereistes: - Ons wag op aansoeke van hardwerkende, selfgedrewe individue m... See more.

Posted by Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners on Wednesday, February 27, 2019

10 Days left

PLAASBESTUURDER

Northern Cape

Agriculture

Market Related

Permanent

Ons kliënt, ‘n toonaangewende druiwe produsent van meer as 250 hektaar, geleë in die Upington-omgewing, beskik oor die volgende loopbaangeleentheid vir ‘n energieke persoon in die droogdruiwe afdeling van die besigheid:    PLAASBESTUURDER UPINGTON OMG... See more.

Posted by Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners on Tuesday, March 5, 2019

16 Days left

PRODUKSIEBESTUURDER: TAFELDUIWE (MRTP)

Upington

Agriculture

Market Related

Permanent

Hierdie gevestigde uitvoer tafeldruif groep beskik oor ‘n uitdagende beroepsgeleentheid vir dinamiese, energieke individu met dryfkrag ʼn passie vir boerdery om by hul suksesvolle span aan te sluit: PRODUKSIEBESTUURDER, TAFELDRUIWE AUGRABIES OMGEWING ... See more.

Posted by Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners on Wednesday, February 20, 2019

3 Days left

PRODUKSIEBESTUURDER: BINNEGROND

Northern Cape

Agriculture

Market Related

Permanent

Hierdie gevestigde tafeldruif, rosyn, pekanneut en wisselbou boerdery in Straussburg beskik oor die volgende geleentheid vir ‘n dinamiese, resultaatgedrewe persoon as: PRODUKSIEBESTUURDER BINNEGROND (Rosyne / Pekaneute / Lusern) UPINGTON OMGEWING Ver... See more.

Posted by Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners on Wednesday, February 20, 2019

3 Days left

Junior Produksiebestuurder; Wisselbou

Northern Cape

Agriculture

Market Related

Permanent

Ons wag op aansoeke van energieke, hardwerkende en netjiese persone wat  oor bestuurspotensiaal beskik om onder leiding van hoofbestuur  ‘n wisselbou-/ rosyne-/ pekaneut plaas te bestuur.  JUNIOR PRODUKSIEBETUURDER; WISSELBOU KAKAMAS OMGEWING Vereist... See more.

Posted by Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners on Tuesday, March 26, 2019

37 Days left

Verkoopsbestuurder/ Voorraadkontroleur

Northern Cape

Agriculture, Sales

Market Related (Negotiable)

Permanent

Hierdie gevestigde besproeiingsbesigheid in Kakamas is opsoek na ‘n dinamiese, goed georganiseerde persoon met dryf om deel te raak van hul suksesvolle bestuurspan, as: VERKOOPSBESTUURDER/ VOORAADKONTROLEUR KAKAMAS Vereistes: - Ons wag op aansoeke va... See more.

Posted by Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners on Tuesday, March 26, 2019

37 Days left

PRODUKSIEBESTUURDER: TAFELDRUIWE (ODPT)

Upington

Agriculture

Market Related

Permanent

Hierdie gevestigde Tafeldruif boerdery in die Kakamas omgewing wat spesialiseer in die produsering van uitvoer tafeldruiwe, beskik oor die volgende uitdagende posisies vir dinamiese, selfgedrewe persone as deel van hul bestuurspan: PRODUKSIEBESTUURDER... See more.

Posted by OVDM on Tuesday, March 26, 2019

37 Days left

Receptionist/ Administrator

Northern Cape

Agriculture

Market Related

Permanent

  Main switchboard incoming calls Send messages via email Meet & greet clients at main entrance Capturing of invoices and other debtors & creditors related administration Provide general admin support to other departments                       ... See more.

Posted by Raqruit (Pty) LTD on Monday, April 1, 2019

43 Days left

Results 1 - 10 of 21