- Free State
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Agriculture Sales
- Reference: 186357
Vacancy Details
Employer: OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
Kern doel van die pos:
Verleen hulp aan die Silo Bestuur met betrekking tot die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op ‘n etiese en regverdige manier.
Minimum Vereistes:
- Graad 12;
- 3 Jaar toepaslike ondervinding;
- Toepaslike naskoolse kwalifikasie voordelig;
- Graan graderings kursusse voltooi;
- Ondervinding in voedselveiligheid voordelig;
- Geldige rybewys.
Vaardighede:
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Rekenaarvaardig (MS Office);
- Goeie interpersoonlike vaardighede;
- Liggaamlike vaardighede om die werk te kan doen (klim van Silos ens);
- Sterk administratiewe orientasie;
- Bereidwilligheid om lang ure te werk.
Verantwoordelikhede:
- Gradering van Kommoditeite (Graan);
- Beheer van Voorraad;
- Byhou van administrasie;
- Voldoen aan veiligheidsregulasies asook voedselveiligheid.
OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.
Main purpose of the position:
To provide support to the Silo Manager with regards to the operation of the Silo and determining the grade of commodities (grain) in a fair and ethical manner.
Minimum Requirements:
- Grade 12;
- 3 Years relevant experience;
- Relevant post matric qualification an advantage;
- Grain Grading courses successfully completed;
- Experience in food safety an added advantage;
- Valid driver’s license.
Skills:
- Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
- Computer literate (MS Office);
- Good interpersonal skills;
- Strong physical health in order to do the work (to be able to climb the Silo etc);
- Strong administrative skills;
- Must be prepared to work long hours.
Responsibilities:
- Grading of Commodities (Grain);
- Control over stock;
- Management of administration;
- Comply with safety regulations as well as that of food safety.
OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups to apply
70 people have viewed this job.
More Jobs at OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
Branch Manager / Takbestuurder
- Eastern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 25 May 2026 | 8 Days left
Manager Short term insurance / Bestuurder Korttermyn Versekering
- Bloemfontein
- Job Type: Permanent
- Posted 25 May 2026 | 8 Days left
Manager Short term insurance / Bestuurder Korttermyn Versekering
- Free State
- Job Type: Permanent
- Posted 25 May 2026 | 8 Days left
Branch Assistant / Takassistent
- Eastern Cape
- Job Type: Contract
- Posted 22 May 2026 | 4 Days left