- Northern Cape
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Retail Management
- Reference: MGWB
Vacancy Details
Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
Ons kliënt in die landbou- en kleinhandel sektor is op soek na ’n dinamiese en resultaatgedrewe kandidaat om hul span te versterk.
WINKELBESTUURDER
Garies, Noord-Kaap
Vereistes:
- Graad 12 met minimum 6 – 8 jaar ondervinding in kleinhandel verkope
- Bewese ervaring in winkel- of spanbestuur
- Sterk kommunikasie- en onderhandelingsvaardighede
- Vermoë om professioneel met personeel, kliënte en belanghebbendes op alle vlakke te skakel
- Goeie rekenaarvaardigheid in MS Office
- Goeie kennis van kleinhandelstelsels en administratiewe prosesse
- Vermoë om onder druk te werk en doelwitte te bereik
Pligte sluit in:
- Bestuur en bevordering van winkelverkope en algehele winkelprestasie
- Leiding, motivering en ontwikkeling van personeel
- Verseker uitstekende kliëntediens en ’n positiewe winkelervaring
- Bestuur van voorraad, promosies en begrotingsbeheer
- Toesig oor operasionele en administratiewe funksies van die winkel
- Verseker nakoming van maatskappybeleid en prosedures
- Hantering van digitale prosesse en instandhouding van professionele winkel aanbieding
- Opbou en handhawing van goeie werksverhoudinge met kliënte en belanghebbendes
- Monitering van finansiële prestasie en bereiking van winkel teikens
Om aansoek te doen, stuur cv met verwysing MGWB aan recruitment@ovdm.co.za voor 18 Mei 2026
27 people have viewed this job.
More Jobs at Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
WORKSHOP MANAGER
- Wellington
- Job Type: Permanent
- Posted 28 Apr 2026 | 2 Hours left