- Bloemfontein
- Salary: R10 000.00 Per Month (Negotiable)
- Job Type: Part-Time
- Sectors: Admin FMCG
- Benefits: Training Parking
- Reference: 2357778
Vacancy Details
Employer: iParty
Pos beskikbaar vir gesonde energieke persoon met die volgende verantwoordelikhede:
Bestuur van Staf:
Alle Aspekte rakend die effektiewe bestuur van Staf van drie kleinhandels winkels:
Tydsbestuur
Werwing en keuring
Administasie van staf
Prestasie bestuur van staf
Dissiplinere bestuur
Vergaderings
-Bestuur van fasiliteite:
Verseker operasionele doeltreffenheid:
Netheid
Handhawe van voorraad van kleihandel winkels
-Monitering van stelsels:
Verseker dat huidige stelsel wat in plek is, gehandhaaf word.
Gee terugvoer aan eienaars
Candidate Requirements
- Moet oor eie vervoer beskik.
- Geldige kode 8 Lisensie
- Rekenaarvaardig tov Excel en Word
- Moet tweetalig wees. Engels en Afrikaans.
- Moet gesond wees.
- Kleinhandel ondervinding sal voordelig wees.
- Alle geskikte kandidate sal oorweeg word maw daar's nie m ouderdomsbeperking nie.
4 people have applied for this job. 109 people have viewed this job.
More Jobs at iParty
Sales assistant
- Bloemfontein
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Apr 2026 | 49 Days left