- Western Cape
- Salary: R7 000.00 - R14 000.00 Per Month
- Job Type: Permanent
- Sectors: NGO & Non-profit
- Benefits: Medical Aid Pension Training
- Reference: 2355407
Vacancy Details
Employer: Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans
Hou jy van Afrikaans, mense, rondry, events en help graag waar hulp nodig is? Is jy knap met basiese admin om effektief met die taal- en kultuurprojekte te kan assisteer? Dan soek die SBA (Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans) jou om permanent by ons aan te sluit met voordele soos pensioen, selfoon en ’n mediese bydrae. Jy moet oor ’n handrat rybewys beskik, georganiseerd kan werk en beplan, asook bereid wees om die kantoorhuis in Brackenfell in stand te hou.
Doen voor 5 Mei 2026 aansoek by dr Niel le Roux (niel@sbafrikaans.co.za) met ’n kort CV en waarom jy graag by die SBA wil werk (maksimum 50 woorde).
Indien jy teen 11 Mei nie enige terugvoer ontvang het nie, moet die aansoek as onsuksesvol beskou word.
Candidate Requirements
Afrikaansvaardig.
1 person has applied for this job. 160 people have viewed this job.