- Midrand
- Salary: R2 083.00 - R3 333.00 Per Month
- Job Type: Permanent
- Sectors: Engineering General
- Reference: 178396
Vacancy Details
Employer: Werkie
(eng=
HVAC Draughtsman 🏗️
💵Salary: R25 000 – R40 000per month
📍Location: New Road, Midrand
📅Start Date: 1 August 2025
⏰Working Hours: Monday to Friday, 07:30 – 16:30
About the Company:
We are an innovative company specializing in the integration of HVAC and air conditioning systems, with a strong focus on the technical aspects of all projects. We offer a dynamic working environment for individuals who are technically inclined and passionate about developing efficient and reliable systems.
Job Description:
We are seeking an HVAC Draughtsman to design HVAC systems, compile the Bill of Materials (BOM), and draft plant rooms while coordinating various services on the drawings. Experience with plumbing and HVAC systems is an advantage.
Minimum Qualifications:
No specific academic requirements, but technical experience is essential 💡.
Experience Requirements:
Minimum of 1 to 2 years of experience with HVAC design software 🖥️.
Experience in drafting ducting or plumbing systems is essential🛠️.
Specific Skills or Certifications Required:
Experience with AutoCAD or Revit 🎨.
Strong understanding of basic plumbing principles and HVAC systems 💧.
Good computer skills and experience with technical drawing programs 🖱️.
Key Responsibilities:
Designing and drafting HVAC systems 🔥.
Compiling BOM from designs 📋.
Designing plant rooms and coordinating services on drawings 🏗️.
Personal Characteristics:
Must be curious and technically inclined, eager to learn 💡.
Able to work independently.
Application Process:
If you believe you have the right skills and experience for this position,apply now!
)
(afr=
HVAC Tekenaar 🏗️
💵Salaris: R25 000 – R40 000 per maand
📍Posisie Ligging: New Road, Midrand
📅Begindatum: so gou as moontlik
⏰Werkure: Maandae tot Vrydae, 07:30 – 16:30
Beskrywing van die Maatskappy:
Ons is 'n innoverende maatskappy wat spesialiseer in die integrasie van HVAC en lugversorgingstelsels, met 'n sterk fokus op die tegniese aspekte van alle projekte. Ons bied 'n dinamiese werksomgewing vir mense wat tegnies ingestel is en passievol is oor die ontwikkeling van effektiewe en betroubare stelsels.
Posbeskrywing:
Ons soek 'n HVAC Tekenaar om HVAC-stelsels te ontwerp, die Bill of Materials (BOM) saam te stel, en plantkamers te teken, terwyl verskeie dienste op die tekeninge gekoördineer word. Ervaring met plumbing en HVAC-stelsels is 'n pluspunt.
Minimum Kwalifikasies:
Geen spesifieke akademiese vereistes nie, maar tegniese ervaring is nodig 💡.
Ervaringvereistes:
Minimum van 1 tot 2 jaar ervaring in HVAC-tekenprogramme 🖥️.
Ervaring in die teken van "ducting" of "plumbing"-stelsels is noodsaaklik 🛠️.
Spesifieke Vaardighede of Sertifisering:
Ervaring met AutoCAD of Revit 🎨.
Sterk begrip van die basiese beginsels van "plumbing" en HVAC-stelsels 💧.
Goeie rekenaarvaardighede en ervaring met tegniese tekenprogramme 🖱️.
Hoofverantwoordelikhede:
Ontwerp en teken van HVAC-stelsels 🔥.
Samestelling van BOM vanaf ontwerpe 📋.
Teken van plantkamers en koördinering van dienste op die tekeninge 🏗️.
Persoonlike Kenmerke:
Moet nuuskierig wees en 'n tegnies ingestelde persoon wees wat wil leer 💡.
Selfstandig kan werk .
Aansoekproses:
As jy glo jy het die regte vaardighede en ervaring vir hierdie posisie, doen nou aansoek!
)
80 people have viewed this job.
More Jobs at Werkie
Mid Level- Videographer and Editor (SB 13) / Mid Vlak Videograaf en Redigeerder (SB 13)
- Pretoria
- Job Type: Permanent
- Posted 31 Mar 2026 | 61 Days left
Graphic Designer (SB05) / Grafiese Ontwerper (SB05)
- Cape Town
- Job Type: Permanent
- Posted 31 Mar 2026 | 61 Days left
Administrative Assistant (AD31)/Administratiewe Assistent (AD31)
- Cape Town
- Job Type: Permanent
- Posted 31 Mar 2026 | 61 Days left
Senior Accountant (FN28)/Senior Rekenmeester (FN28)
- Pretoria
- Job Type: Permanent
- Posted 31 Mar 2026 | 61 Days left