- Northern Cape
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Trades & Services
- Reference: JDWK
Vacancy Details
Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
Kakamas Watergebruikersvereniging, ʼn verspreider van rouwater deur middel van ʼn uitgebreide kanaalstelsel in die Benede Oranjerivier Besproeiingsgebied, beskik oor die volgende pos vir ʼn hardwerkende en energieke persoon met 'n sterk meganiese agtergrond as:
DIESELWERKTUIGKUNDIGE
KAKAMAS
Vereistes:
· Minstens 5 - 8 jaar toepaslike ondervinding as Dieselwerktuigkundige.
· ʼn Formele kwalifikasie as Dieselwerktuigkundige sal ʼn aanbeveling wees.
· Die vermoë om onafhanklik, deeglik en netjies werk binne spertye af te handel.
· Goeie organisatoriese- en kommunikasievaardighede.
Pligte sluit in:
· Algemene dienste, onderhoud en herstelwerk op vloot wat insluit voertuie, vragmotors, grondverskuiwings masjinerie en motorfietse.
· Diensrekords op datum hou.
· Algemene meganiese en tegniese werke.
Daar word ʼn mededingende vergoedingspakket met voordele aan die pos gekoppel.
Rig u volledige cv met verwysing JDWK voor 07 April 2026 aan recruitment@ovdm.co.za
72 people have viewed this job.
More Jobs at Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
ADMINISTRATIEWE BESTUURDER
- North West
- Job Type: Permanent
- Posted 23 Mar 2026 | 9 Days left
PACKHOUSE PRODUCTION MANAGER
- Mbombela
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Mar 2026 | 2 Days left
PRODUKSIEBESTUURDER: ROSYNE
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 18 Mar 2026 | 3 Days left
OPERASIONELE BESTUURDER: TAFELDRUIWE
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 11 Mar 2026 | 3 Days left