- Egypt
- Salary: Market Related
- Job Type: Contract
- Sectors: Agriculture
- Reference: MECPC
Vacancy Details
Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
Ons kliënt in die Noorde van Egipte beskik oor gevestigde sitrus boerderye en is op soek na ʼn selfgedrewe kandidaat met goeie bestuursondervinding uit Suid-Afrika in die volgende posisie:
SITRUS PRODUKSIE KONSULTANT (EGIPTE)
Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van energieke, hardwerkende individue met deursettingsvermoë en ‘n passie vir boerdery met minimum 6 jaar bestuursondervinding in alle aspekte van sitrusverbouing.
- Spanspeler met goeie menseverhoudinge
- Goeie kommunikasievaardighede en taalvaardigheid in Engels
- Kennis van gehaltebestuurstelsels (GLOBALGAP / HACCP)
- Passie om produktiwiteit, produksie en gehalte van sitrus te verbeter.
Pligte sal hoofsaaklik behels:
- Tegniese bestuur van besproeiing-, kunsmis- en bespuitingsprogramme
- Assistering in bestuur oor produksie, pakhuis en arbeid in koördinering met hoofbestuur, wat insluit alle aspekte van gehaltebestuur.
Daar word ‘n bogemiddelde US $ vergoedingspakket wat verblyf, ruim verlof en vliegtuigkaartjies insluit aangebied.
Permanente kontrak / geldige paspoort is kritiese vereiste.
Alle aansoeke sal streng vertroulik hanteer word.
Stuur volledige Engelse CV, met verwysing MECPC voor 15 April 2026 na recruitment@ovdm.co.za
Indien u nie binne drie (3) weke na die sluitingsdatum gekontak word nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
36 people have viewed this job.
More Jobs at Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
ADMINISTRATIEWE BESTUURDER
- North West
- Job Type: Permanent
- Posted 23 Mar 2026 | 14 Days left
PACKHOUSE PRODUCTION MANAGER
- Mbombela
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Mar 2026 | 7 Days left
ASSISTENT PLAASBESTUURDER / INSTANDHOUDINGSBESTUURDER
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 19 Mar 2026 | 4 Days left
GEKWALIFISEERDE PASSER
- Upington
- Job Type: Permanent
- Posted 19 Mar 2026 | 3 Days left