- North West
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Admin Agriculture Management
- Reference: MHFV
Vacancy Details
Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
Ons kliënt, ʼn vooruitstrewende gemengde boerdery, beskik oor die volgende geleentheid vir ʼn dinamiese en self-gedrewe kandidaat wat verantwoordelik sal wees vir die volle administratiewe bestuur van die boerdery.
ADMINISTRATIEWE BESTUURDER
Vryburg omgewing
Vereistes:
· 5 -10 jaar ondervinding in ʼn soortgelyke posisie in verkieslik ʼn landbou- of boerdery opset.
· Uitstekende Excel-vaardigheid & sterk syfervaardigheid.
· Bogemiddelde verbale en geskrewe kommunikasievaardighede in Afrikaans & Engels.
· Goeie organisatoriese vaardighede.
· Moet goed onder druk kan funksioneer en besluite neem.
· Moet oor die vermoë beskik om eienaarskap te kan neem oor die admin afdelings.
· Sterk probleemoplossings vaardighede.
· Bogemiddelde rekenaarvaardigheid.
Sleutel verantwoordelikhede:
· Bestuur debiteure, krediteure, betalings & boekhouding.
· Logistiek rondom produksie.
· Koördinering van arbeid, lone en tydstate.
· Voorraadbeheer, bestellings & plaaswinkel administrasie.
· Dieselmonitering en -audits.
· Interaksie met ouditeure, agente en markte.
· Rekonsiliasies en versekering.
· Handhawing van dissiplinêre prosesse & dokumentasie.
Daar word ʼn mededingende salaris met voordele aan die pos gekoppel.
Rig u cv met verwysing MHFV aan recruitment@ovdm.co.za teen nie later as 06 April 2026.
2 people have applied for this job. 120 people have viewed this job.
Similar Jobs
PA to Admin Executive(AD 65-S)/PA vir Admin Uitvorende hoof(AD 65-S)
- Pretoria
- Job Type: Permanent
- Posted 16 Mar 2026 | 53 Days left
Administrative and Financial Assistant(AD 59-S)/Administratiewe en Finansiële Assistent(AD 59-S)
- Mpumalanga
- Job Type: Permanent
- Posted 10 Mar 2026 | 47 Days left
More Jobs at Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
PACKHOUSE PRODUCTION MANAGER
- Mbombela
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Mar 2026 | 7 Days left
ASSISTENT PLAASBESTUURDER / INSTANDHOUDINGSBESTUURDER
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 19 Mar 2026 | 4 Days left
GEKWALIFISEERDE PASSER
- Upington
- Job Type: Permanent
- Posted 19 Mar 2026 | 3 Days left
PRODUKSIEBESTUURDER: ROSYNE
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 18 Mar 2026 | 8 Days left