- Upington
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Engineering
- Reference: JKPU
Vacancy Details
Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
- Gekwalifiseerde Passer met minimum 3 jaar relevante werksondervinding
- Ondervinding in ’n ingenieurswerkswinkel sal as aanbeveling dien
- Vermoë om tegniese tekeninge te lees en te interpreteer
- Goeie kennis van meganiese onderhoud, herstelwerk en pompstelsels
- Geldige bestuurslisensie
- Aftakel, inspeksie en montering van pompe en meganiese komponente
- Uitvoer van voorkomende en herstel onderhoud op toerusting
- Foutopsporing en herstel van meganiese en pompverwante probleme
- Ondersteuning met frees- en draaibankwerk waar nodig
- Samewerking met sweis- en vervaardigingspanne (strukturele staal)
- Verseker dat alle werk volgens hoë kwaliteit- en veiligheidstandaarde uitgevoer word
Ons kliënt, ’n gevestigde ingenieurswerkswinkel , is op soek na ’n gekwalifiseerde passer om hul span te versterk.
GEKWALIFISEERDE PASSER
UPINGTON
Vereistes:
Verantwoordelikhede sluit in:
Om aansoek te doen, stuur cv met verwysing JKPU voor 26 Maart 2026 aan recruitment@ovdm.co.za
82 people have viewed this job.
More Jobs at Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
ASSISTENT PLAASBESTUURDER / INSTANDHOUDINGSBESTUURDER
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 19 Mar 2026 | 9 Days left
PRODUKSIEBESTUURDER: ROSYNE
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 18 Mar 2026 | 13 Days left
OPERASIONELE BESTUURDER: TAFELDRUIWE
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 11 Mar 2026 | 13 Days left