- Northern Cape
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Agriculture Management
- Reference: MTRP
Vacancy Details
Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
Ons kliënt, ʼn gevestigde Rosyne boerdery, het die volgende uitdagende geleentheid beskikbaar vir ʼn dinamiese kandidaat met sterk dryf:
PRODUKSIEBESTUURDER: ROSYNE
KAKAMAS OMGEWING
Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van persone wat oor toepaslike ondervinding en tegniese kennis in alle aspekte van rosyne druiwe verbouing beskik, ondersteun deur minimum 5 jaar ondervinding in die bestuur van ‘n produksie eenheid.
- Goeie kennis van gehalte-bestuurstelsels, met kennis van organiese rosyne as aanbeveling.
- Bogemiddelde menseverhoudings en kommunikasievaardighede.
- Goeie rekenaarvaardighede
- Geldige rybewys.
Pligte sal insluit maar nie beperk tot:
- Onafhanklike bestuur van 50 Ha Rosyne eenheid.
- Bestuur, motivering en dissipline van arbeidsmag.
- Bemesting, Bespuiting en Besproeiing.
- Voorbereiding en afhaal van oes.
- Rekordhouding en stelselbestuur.
Alle aansoeke sal streng vertroulik hanteer word.
Om aansoek te doen, stuur cv met verwysing MTRP voor 31 Maart 2026 aan recruitment@ovdm.co.za
Indien u nie binne drie (3) weke na die sluitingsdatum gekontak word nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
2 people have applied for this job. 154 people have viewed this job.
More Jobs at Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
ASSISTENT PLAASBESTUURDER / INSTANDHOUDINGSBESTUURDER
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 19 Mar 2026 | 9 Days left
GEKWALIFISEERDE PASSER
- Upington
- Job Type: Permanent
- Posted 19 Mar 2026 | 8 Days left
OPERASIONELE BESTUURDER: TAFELDRUIWE
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 11 Mar 2026 | 13 Days left