- Northern Cape
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Agriculture Management
- Reference: MSOB
Vacancy Details
Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
Hierdie gevestigde tafeldruif boerdery beskik oor die volgende uitdagende beroepsgeleentheid vir ‘n selfgedrewe persoon met visie om by hul senior bestuurspan aan te sluit:
OPERASIONELE BESTUURDER: TAFELDRUIWE
STYRKRAAL / ONSEEPKANS
Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van sterk, dinamiese, energieke individue met ‘n liefde vir tafeldruif boerdery, ondersteun deur bewese bestuursondervinding in alle aspekte van tafeldruif verbouing met minstens 10 jaar “hands-on” ondervinding van nuutste produksie praktyke, stelsels en sisteme om verantwoordelikheid vir oorhoofs operasionele bestuur te neem.
- Bogemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede.
- Kennis van begrotingsbestuur en gehaltebestuurstelsels.
- ‘n Sterk tegniese kennis van beste produksie praktyke per kultivar.
- Goeie rekordhouding- en rekenaarvaardigheid.
Pligte sal onder meer behels:
- Oorhoofse bestuur van volledige produksie eenhede, produksiebestuurders en personeel met pakstoor in noue koördinering met werkgewer, wat insluit alle aspekte van beplanning, arbeids-, tegniese-, besproeiing-, bemesting-, chemiese-, en gehalte bestuur.
- Die suksesvolle kandidaat sal ook verantwoordelik wees vir hervestiging en nuwe ontwikkelings.
Daar word ‘n kompeterende vergoedingspakket aangebied, gekoppel aan kwalifikasies en ondervinding.
ALLE AANSOEKE SAL STRENG VERTROULIK HANTEER WORD.
Rig u CV met verwysing MSOB voor 31 Maart 2026 aan recruitment@ovdm.co.za
Indien u nie binne drie (3) weke na die sluitingsdatum gekontak word nie, kan u aanvaar
dat u aansoek onsuksesvol was.
1 person has applied for this job. 158 people have viewed this job.
More Jobs at Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
ASSISTENT PLAASBESTUURDER / INSTANDHOUDINGSBESTUURDER
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 19 Mar 2026 | 9 Days left
GEKWALIFISEERDE PASSER
- Upington
- Job Type: Permanent
- Posted 19 Mar 2026 | 8 Days left
PRODUKSIEBESTUURDER: ROSYNE
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 18 Mar 2026 | 13 Days left