- Upington
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Agriculture Trades & Services
- Reference: MVEU
Vacancy Details
Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners00000000000000
- Geldige Rooi Seël-kwalifikasie as Elektrisiën met minimum 5 jaar soortgelyke ondervinding, in ʼn produksieomgewing met landbou agtergrond as aanbeveling.
- Praktiese ervaring op ʼn voedsel-produksielyn sal as voordeel dien.
- Geldige Bedradingslisensie
- Ervaring in verkoeling en sonkrag sal voordelig wees.
- Goeie kennis van elektriese standaarde en veiligheidsprosedures.
- Sterk foutopsporingsagtergrond.
- Fisies fiks en in staat om op hoogtes en in uitdagende omgewings te werk.
- Vermoë om onafhanklik sowel as deel van ’n span te werk.
- Uitstekende kliëntediensvaardighede met bogemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede.
- Vermoë om mense te bestuur, spanne saam te stel en prestasie te dryf.
- Projekbestuursvaardighede met die vermoë om binne begroting en sperdatums te werk.
- Geldige bestuurslisensie.
- Bereidheid om ongereelde ure te werk.
- Installasie, instandhouding en herstelwerk van elektriese-, sonkrag- en verkoelingsisteme
- Inspeksie en toetsing van elektriese komponente en bedrading vir projekte.
- Probleemoplossing en foutsporing op sonkrag- en elektriese stelsels.
- Bestuur van spanne op terrein en toesig oor projekuitvoering.
- Opleiding en ontwikkeling van ondergeskiktes volgens maatskappy doelwitte en opleidingsprogramme.
- Alle ander pligte soos van die pos vereis en deur bestuur bepaal.
Hierdie gevestigde Landbou Groep beskik oor ‘n beroepsgeleentheid vir ‘n gekwalifiseerde en ervare kandidaat om by hul suksesvolle tegniese span aan te sluit.
ELEKTRISIËN
UPINGTON OMGEWING
Vereistes:
Pligte sluit in:
Daar word ’n mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel.
Stuur CV met verwysing MVEU na recruitment@ovdm.co.za teen nie later as 16 Maart 2026 nie.
1 person has applied for this job. 149 people have viewed this job.