Vacancy Details
Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
Ons kliënt is op soek na ’n ervare en professionele Deeltydse Vlieënier om hul lugvaartbedrywighede te ondersteun. Hierdie geleentheid is ideaal vir ’n gekwalifiseerde vlieënier wat buigsame werksure verkies en oor toepaslike ervaring beskik.
DEELTYDSE KOMMERSIËLE VLIEËNIER
Die pos is gebaseer in die Upington-omgewing.
Verblyf in die area is nie ’n vereiste nie, maar die suksesvolle kandidaat moet beskikbaar wees om te reis en vlugte vanuit Upington te hanteer soos benodig.
Vereistes
· Geldige Kommersiële Vlieënierlisensie (CPL)
· Minimum 500 vliegure
· Bevoegdheid / aanpassing op Cessna Conquest 1 (Cessna 425)
· Geldige mediese sertifikaat
· Goeie kennis van lugvaartveiligheid en regulatoriese vereistes
· Professionele houding en sterk verantwoordelikheidsin
Sleutelverantwoordelikhede:
· Veilige en doeltreffende uitvoering van vlugte
· Voor- en na-inspeksies van die vliegtuig
· Nakoming van alle veiligheids- en regulatoriese standaarde
· Professionele kommunikasie en hantering van passasiers
Om aansoek te doen, stuur CV en relevante lisensie-dokumentasie met verwysing MGKV aan recruitment@ovdm.co.za teen nie later as 16 Maart 2026.
163 people have viewed this job.
More Jobs at Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
SALES REPRESENTATIVE (BUILDING & PAINT)
- Durbanville
- Job Type: Permanent
- Posted 04 Mar 2026 | 6 Days left
VLOERBESTUURDER
- Upington
- Job Type: Permanent
- Posted 25 Feb 2026 | 13 Hours left
IT & DATA ONTWIKKELINGSBESTUURDER
- Upington
- Job Type: Permanent
- Posted 19 Feb 2026 | 7 Days left