- Upington
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Trades & Services Automotive Management
- Reference: MPUV
Vacancy Details
Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
Ons kliënt, ’n gevestigde paneelklopper besigheid op soek na ’n dinamiese en ervare kandidaat om hul span te lei en die daaglikse werksaamhede van die werkswinkel doeltreffend te bestuur.
VLOERBESTUURDER
UPINGTON
Vereistes:
· Minimum 5 jaar ondervinding in ’n paneelklopper/ motorherstel omgewing met bestuurservaring as sterk aanbeveling.
· Goeie kennis van skadeherstelprosesse en werkswinkelvloei
· Sterk leierskap- en organisatoriese vaardighede
· Vermoë om onder druk te werk en probleme effektief op te los
· Goeie rekenaarvaardighede in verkieslik werkswinkelbestuurstelsels
· Geldige rybewys
Hoof verantwoordelikhede:
· Bestuur en koördinering van alle werkswinkelaktiwiteite
· Toesig oor paneelkloppers, spuitverwers en ander tegniese personeel
· Beplanning en toewysing van werk om sperdatums te haal
· Verseker kwaliteitbeheer en nakoming van bedryfstandaarde
· Hantering van kliënte-navrae en verseker uitstekende kliëntediens
· Bestuur van parte, voorraad en toerusting
· Verseker dat gesondheids- en veiligheidsregulasies nagekom word
Om aansoek te doen stuur cv met verwysing MPUV aan recruitment@ovdm.co.za voor 07 Maart 2026
1 person has applied for this job. 84 people have viewed this job.
More Jobs at Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
INTERNE OUDITEUR
- Upington
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Feb 2026 | 2 Days left
IT & DATA ONTWIKKELINGSBESTUURDER
- Upington
- Job Type: Permanent
- Posted 19 Feb 2026 | 16 Days left
DIESELWERKTUIGKUNDIGE
- Upington
- Job Type: Permanent
- Posted 19 Feb 2026 | 3 Days left
ACCOUNTANT
- Limpopo
- Job Type: Permanent
- Posted 12 Feb 2026 | 2 Days left