- Western Cape
- Salary: Market Related (Negotiable)
- Bonus: 6 Maandelikse Bonus Sisteem
- Job Type: Permanent
- Sectors: Agriculture Automotive
- Benefits: Bonus Behuising
- Reference: KBY-UITSIG WW 2026
Vacancy Details
Employer: KBY Boerdery
‘n Gevestigde Boerdery in die Koue Bokkeveld, Wes-Kaap, beskik oor ‘n permanente pos vir ‘n diesel werktuigkundige.
Die geskikte persoon sal moet beskik oor eie inisiatief en die vermoë hê om selfstandig en onafhanklik te kan werk.
Hy sal verantwoordelikheid moet aanvaar om twee werkswinkels te bestuur.
Die posbekleër sal aan die Hoofbestuurder rapporteer.
Candidate Requirements
- Matriek
- Toepaslike tersiêre kwalifikasie / diploma as n Diesel werktuigkundige
- 3-5 jaar ervaring
- Betroubaar, eerlik, goeie tydsbestuur en goeie administratiewe vermoëns
- Boerdery kan verstaan en werk kan prioritiseer
- Moet beskik oor leierskap eienskappe asook om ‘n span te bestuur en in ‘n span te kan werk.
- Hy moet beskik oor die kundigheid tov alle veiligheidsaspekte in die raamwerk van wetgewing en die vermoeë om dit te implimenteer.
- Ondervinding in algemene herstelwerk en instandhoudingswerke
- Goeie kennis van petrol – en dieselenjins
- Moet kan sweis en algemene herstelwerk take kan voltooi
- Beskik oor kennis van trekkers, vragmotors, bakkies, spuitpompe, aartappeluithalers en elektronika.
- Moet foutopsporing gemaklik kan doen
Die ideale kandidaat moet oor die volgende vereistes beskik:
4 people have applied for this job. 279 people have viewed this job.
Similar Jobs
Diesel Werktuigkundige – Plattelandse Werkswinkel
- Free State
- Job Type: Permanent
- Posted 11 Feb 2026 | 48 Days left