- Pretoria
- Salary: R1 042.00 Per Month
- Job Type: Permanent
- Sectors: Admin Human Resources
- Reference: 169809
Vacancy Details
Employer: Werkie
Liaise with candidates to ensure their questions are answered, and to follow up on any outstanding documentation or queries.
Manage the company's social media accounts by responding to queries and ensuring accounts are well-maintained.
Handle general office administration tasks on an ad-hoc basis, as required.
Assist with any other administrative tasks to support the team and the smooth running of the office.
Matric certificate (Grade 12).
Exposure to social media management is highly advantageous.
- Previous experience in a client-facing role or in general administration is advantageous.
- Computer literate: Microsoft Office Suite
Ability to multitask and switch between tasks effectively throughout the day.
Strong grammatical skills and professional communication.
A friendly, people-oriented individual who can connect well with others.
Professional articulation and clear communication, both written and verbal.
Ability to take initiative and work independently when needed.
Kontak kandidate om te verseker dat hul vrae beantwoord word, volg op om enige uitstaande dokumentasie of navrae te beantwoord.
Bestuur die maatskappy se sosiale media-platforms deur navrae te beantwoord en seker te maak dat dit onderhou word.
Hanteer algemene kantooradministrasie take op 'n ad-hoc basis, soos benodig.
Help met enige ander administratiewe take om die span en die gladde werking van die kantoor te ondersteun.
Matrieksertifikaat (Graad 12).
Blootstelling aan sosiale media-bestuur is baie voordelig.
Vorige ervaring in 'n kliënt-gerigte rol of in algemene administrasie is voordelig.
- Rekenaarvaardigheid: Microsoft Office Suite
Vermoë om veelvuldige take gelyktydig uit te voer en effektief van een taak na die ander te beweeg.
Sterk grammatika- en kommunikasievaardighede.
'n Vriendelike, mense-gefokusde individu wat goed
Professionele artikulasie en duidelike kommunikasie, beide mondeliks en skriftelik.
Vermoë om inisiatief te neem en selfstandig te werk wanneer dit nodig is.
(eng=
💼Junior General Administrative Assistant
Our client is looking for a proactive and organized Junior General Administrative Assistant to join their team. The ideal candidate will be a friendly, professional individual with excellent communication skills who can effectively manage multiple tasks in a fast-paced environment. This role involves liaising with candidates, managing social media accounts, and assisting with general office administration.
More About The Company:
Our client is a respected and client-focused company with a long history of providing high-quality services. They pride themselves on fostering long-term, sustainable relationships with their clients and are committed to creating better projects through collaboration.
📍Location: Pretoria East
💰Salary: R12,500 per month
🕰️Working Hours: Monday - Thursday: 08:00 - 17:00
Friday: 08:00 - 16:00
1 Saturday per month: 09:00 - 13:00
🪑Positions Available: 1
📅Start Date: As soon as possible
Key Responsibilities:
Job Requirements:
Key Characteristics:
💡Are you passionate about administration, social media, and enjoy helping people? We encourage you to apply – we’d love to meet you! 🚀
)
(afr=
💼Junior Algemene Administratiewe Assistent
Ons kliënt is op soek na 'n proaktiewe en georganiseerde Junior Algemene Administratiewe Assistent om deel van hul span te word. Die ideale kandidaat sal 'n vriendelike, professionele individu wees met uitstekende kommunikasievaardighede wat effektief veelvuldige take in 'n vinnige omgewing kan bestuur. Hierdie rol behels die aanspreek van kandidate, bestuur van maatskappy se sosiale media-rekeninge en die ondersteuning van algemene kantooradministrasie.
Meer oor die Maatskappy:
Ons kliënt is 'n gerespekteerde en kliënt-gefokusde maatskappy met 'n lang geskiedenis van die lewering van hoëgehalte dienste. Hulle is trots op die opbou van volhoubare langtermynverhoudings met hul kliënte en is daartoe verbind om beter projekte te skep deur middel van samewerking.
📍Ligging: Pretoria-Oos
💰Salaris: R12,500 per maand
🕰️Werksure: Maandae - Donderdae: 08:00 - 17:00
Vrydae: 08:00 - 16:00
1 Saterdag per maand: 09:00 - 13:00
🪑Beskikbare Posisies: 1
📅Begindatum: So gou as moontlik
Hoof Verantwoordelikhede:
Pos Vereistes:
Karaktereienskappe:
💡Is jy passievol oor administrasie, sosiale media en geniet jy om mense te help? Ons nooi jou uit om aansoek te doen – ons sal graag jou wil ontmoet! 🚀
)
25 people have applied for this job. 194 people have viewed this job.
More Jobs at Werkie
Telesales Management Trainee (VR 31) / Telesales Junior Bestuurder (Leerling) (VR 31)
- Johannesburg
- Job Type: Permanent
- Posted 05 Feb 2026 | 61 Days left
Field Service Engineer (EG 05)/Velddiens Ingenieur (EG 05)
- Cape Town
- Job Type: Permanent
- Posted 04 Feb 2026 | 60 Days left
Field Service Engineer (EG 04)/Velddiens Ingenieur (EG 04)
- Johannesburg
- Job Type: Permanent
- Posted 04 Feb 2026 | 60 Days left
Clinical Assistant (AN 26) / Kliniese Assistent (AN 26)
- North West
- Job Type: Permanent
- Posted 04 Feb 2026 | 60 Days left