- Northern Cape
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Agriculture Management
- Reference: MDPT
Vacancy Details
Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
Direction Import & Export, ʼn gevestigde tafeldruif boerdery bied ʼn uitdagende loopbaan geleentheid aan ʼn energieke, dinamiese persoon met ‘n passie vir boerdery, in volgende posisie:
PRODUKSIEBESTUURDER: TAFELDRUIWE
KAKAMAS OMGEWING
Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van hardwerkende, selfgedrewe individue met bogemiddelde menseverhoudinge, ondersteun deur ʼn suksesvolle rekord van minimum 5 jaar bestuursondervinding in alle aspekte van tafeldruif verbouing.
- Goeie kommunikasie & organiserings vaardighede.
- Stelsel-gerigtheid, met deeglike kennis van besproeiing, bemesting, bespuitings en gehaltebestuurstelsels.
- Basiese tegniese en meganiese kennis.
- Moet onafhanklik en onder druk kan funksioneer.
- Toepaslike landbou kwalifikasie sal as aanbeveling dien.
Die applikant sal onder Werkgewer hoofsaaklik verantwoordelik wees vir:
- Die bestuur en ontwikkeling van die tafeldruif produksie eenheid wat sal insluit alle aspekte van produksie-, arbeids-, pakhuis- en gehaltebestuur.
- Daar sal verder van kandidaat verwag word om in te skakel by gediversifiseerde boerdery met gepaardgaande verantwoordelikhede.
Daar word ʼn markverwante vergoedingspakket met voordele, eie aan die bedryf
aangebied.
Alle aansoeke sal streng konfidensieel hanteer word.
Rig u volledige CV met verwysing MDPT voor 18 Februarie 2026 aan recruitment@ovdm.co.za
Indien u nie binne drie (3) weke na die sluitingsdatum gekontak word nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
91 people have viewed this job.
Similar Jobs
PRODUKSIEBESTUURDER TAFELDRUIWE
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 23 Jan 2026 | 21 Days left
More Jobs at Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
WINKELBESTUURDER (KLEINHANDEL)
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 02 Feb 2026 | 2 Days left
RETAIL STORE MANAGER
- Hermanus
- Job Type: Permanent
- Posted 28 Jan 2026 | 3 Days left
PRODUKSIEBESTUURDER TAFELDRUIWE
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 23 Jan 2026 | 21 Days left