- Stellenbosch
- Salary: R2 500.00 - R2 917.00 Per Month
- Job Type: Permanent
- Sectors: Engineering General
- Reference: 168878
Vacancy Details
Employer: Werkie
🔌 Electrical Construction Foreman
Our client is looking for a reliable, hands-on, and grounded Electrical Construction Foreman who is comfortable leading by example and working alongside their team on site. This role is ideal for an all-rounder who values honesty, willingness, and takes pride in high-quality workmanship.
The successful candidate will work on one site at a time and be responsible for overseeing daily electrical construction activities, ensuring work is completed according to plans, specifications, and safety standards.
About the Company
Our client is a well-established and respected electrical contractor, specialising in electrical construction and installation projects. They are committed to quality, safety, and long-term working relationships.
Location: Stellenbosch, Western Cape
Salary: R30,000 – R35,000 per month
Positions Available: 1
Start Date: ASAP
Working Hours: Monday to Friday, 07:00 – 17:00
Key Responsibilities:
Lead and supervise a team of workers on site
Read and interpret construction and electrical drawings accurately
Ensure all electrical installations comply with specifications and safety regulations
Coordinate with other site stakeholders (contractors, engineers, etc.)
Conduct inspections and maintain quality control
Plan and manage materials, stock, and timelines
Provide daily progress feedback to management
Enforce strict site safety procedures
Minimum Requirements:
N3 Electrical qualification (red seal)
Minimum of 3 years’ experience in electrical construction and installations
Proven experience in team and project management
Valid driver’s license
Basic computer skills
Strong client communication skills with a humble, down-to-earth approach
Solid understanding of electrical construction processes on site
Characteristics:
Honest, willing, and dependable
Comfortable being hands-on and involved in the work
💡 If you are a practical leader who values integrity, teamwork, and quality workmanship, we would love to hear from you.
)
(afr=
🔌 Elektriese Konstruksie Voorman
Ons kliënt is op soek na ’n betroubare, praktiese en aarde-vaste Elektriese Konstruksie Voorman wat gemaklik is om hande-vat saam met ’n span te werk en self nie skroom om in te spring waar nodig nie. Hierdie rol is ideaal vir ’n all-rounder wat trots is op sy werk, eerlikheid hoog ag en sterk tegniese insig het in elektriese konstruksieprojekte.
Die suksesvolle kandidaat sal op een terrein op ’n slag werk en verantwoordelik wees vir die daaglikse bestuur, koördinering en kwaliteit van elektriese installasies volgens konstruksieplanne en standaarde.
Meer oor die maatskappy
Ons kliënt is ’n gevestigde en gerespekteerde elektriese kontrakteur wat spesialiseer in elektriese konstruksie- en installasieprojekte. Hulle fokus op kwaliteit vakmanskap, veiligheid en langtermyn samewerking met kliënte en kontrakteurs.
Ligging: Stellenbosch, Wes-Kaap
Salaris: R30 000 – R35 000 per maand
Posisies beskikbaar: 1
Begindatum: So gou as moontlik
Werksure: Maandag tot Vrydag, 07:00 – 17:00
Hoofverantwoordelikhede:
Lei en bestuur ’n span werkers op die terrein
Lees en interpreteer konstruksie- en elektriese planne akkuraat
Verseker dat elektriese installasies volgens spesifikasies en veiligheidsstandaarde voltooi word
Koördineer werk met ander rolspelers op die terrein (bv. kontrakteurs, ingenieurs)
Doen inspeksies en verseker gehaltebeheer
Beplan en bestuur materiaal, voorraad en tydlyne
Kommunikeer daagliks terugvoer aan bestuur oor vordering en uitdagings
Handhaaf streng veiligheidsprosedures op terrein
Minimum vereistes:
N3 Elektriese kwalifikasie (rooiseël)
Minstens 3 jaar ondervinding in elektriese konstruksie en installasies
Ervaring in projek- en spanbestuur
Geldige bestuurslisensie
Basiese rekenaarvaardighede
Moet kan kommunikeer met kliënte op ’n professionele, nederige en respekvolle wyse
Praktiese kennis van hoe elektriese konstruksie op terrein funksioneer
Karaktereienskappe:
Eerlik, gewillig en betroubaar
Gemaklik om self fisies deel te wees van die werk
💡 Indien jy ’n hands-on leier is wat trots is op kwaliteit werk en sterk waardes het, wil ons graag van jou hoor.
)
35 people have viewed this job.
More Jobs at Werkie
Personal Assistant (AD 36)/Persoonlike Assistent (AD 36)
- Pretoria
- Job Type: Permanent
- Posted 02 Feb 2026 | 61 Days left
Administrative Supervisor (AD 35)/Administratiewe Toesighouer (AD 35)
- Gauteng
- Job Type: Permanent
- Posted 02 Feb 2026 | 61 Days left
Client Services Administrator (AD 34) / Kliëntediens administrateur (AD 34)
- Pretoria
- Job Type: Permanent
- Posted 02 Feb 2026 | 61 Days left
Quality Controller (AN 23)/Kwaliteitsbeheerder (AN 23)
- Western Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 31 Jan 2026 | 59 Days left