- Northern Cape
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Retail Management
- Reference: MAWB
Vacancy Details
Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
Ons kliënt, ’n gevestigde organisasie in die kleinhandelbedryf, is tans op soek na ’n ervare en resultaatgedrewe Winkelbestuurder vir hul tak in die Augrabies-omgewing.
WINKELBESTUURDER (KLEINHANDEL)
Augrabies-omgewing
Vereistes:
· Nasionale Diploma in Besigheidsadministrasie, Handel, Rekeningkunde of ’n verwante veld
· Minimum 5 jaar toepaslike ondervinding in kleinhandelverkope, met bewese ervaring in ’n bestuursrol
· Uitstekende kommunikasie- en onderhandelingsvaardighede
· Goeie rekenaarvaardighede met sterk kennis van MS Office en kleinhandel-bedryfstelsels
· Vermoë om in ’n dinamiese en operasionele werksomgewing te funksioneer
· Bewese leierskapvermoë en die vermoë om effektief met verskeie belanghebbendes saam te werk
Sleutel Verantwoordelikhede
· Bestuur en optimalisering van die daaglikse bedrywighede van ’n kleinhandelwinkel
· Bereiking van verkoops- en winsgewendheidsdoelwitte deur effektiewe beplanning en beheer
· Opstel en bestuur van begrotings, monitering van uitgawes en ontleding van afwykings
· Bestuur van voorraadbeheer, insluitend voorraadkontroles en rekonsiliasies
· Verseker hoë vlakke van kliëntetevredenheid en professionele hantering van klanteklagtes
· Ontwikkeling en implementering van promosies en winkeluitstallings
· Handhawing van interne beleide, prosedures en nakoming van toepaslike wetgewing
· Leierskap en ontwikkeling van ’n hoë-prestasie span
· Optimalisering en benutting van digitale prosesse en voorraadbeheerplatforms
Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing MAWB aan recruitment@ovdm.co.za voor 08 Februarie 2026.
73 people have viewed this job.
More Jobs at Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
AFDELINGSBESTUURDER: BAKKERY
- Upington
- Job Type: Permanent
- Posted 29 Jan 2026 | 5 Days left
RETAIL STORE MANAGER
- Hermanus
- Job Type: Permanent
- Posted 28 Jan 2026 | 8 Days left
PRODUKSIEBESTUURDER TAFELDRUIWE
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 23 Jan 2026 | 26 Days left
ELEKTRISIËN
- Upington
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Jan 2026 | 13 Hours left