- Upington
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Retail Management
- Reference: JDMB
Vacancy Details
Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
- Graad 12 met minimum 5 jaar toepaslike ondervinding binne ’n bakkery- of kleinhandelomgewing.
- Bewese ervaring in personeelbestuur.
- Goeie menseverhoudings en kommunikasievaardighede .
- Vermoë om onder druk te werk en sperdatums te haal.
- Bogemiddelde rekenaarvaardighede in MS Office en SAP.
- Kennis van voedselveiligheid, higiëne en gehaltebeheer.
- Bestuur van die daaglikse bedrywighede van die bakkery-afdeling
- Beplanning en toesig oor produksie en gehalte van alle gebakprodukte
- Opstel en bestuur van personeel se werkskedules.
- Bestuur en opleiding van personeel.
- Doeltreffende voorraadbeheer en bestelling van produkte.
- Monitering van verkope, verliese en winsgewendheid van die afdeling.
- Verseker nakoming van gesondheids-, veiligheids- en higiënestandaarde.
- Handhawing van hoë vlakke van kliëntediens.
- Implementering van promosies en produkuitstallings volgens riglyne.
Ons kliënt in die kleinhandelsektor is op soek na ’n ervare en gemotiveerde kandidaat om die daaglikse bedrywighede van die bakkery-afdeling effektief te bestuur.
AFDELINGSBESTUURDER: BAKKERY
Upington
Vereistes:
Verantwoordelikhede sluit in:
Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing JDMB aan recruitment@ovdm.co.za voor 06 Februarie 2026.
1 person has applied for this job. 62 people have viewed this job.
More Jobs at Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
RETAIL STORE MANAGER
- Hermanus
- Job Type: Permanent
- Posted 28 Jan 2026 | 12 Days left
PRODUKSIEBESTUURDER TAFELDRUIWE
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 23 Jan 2026 | 30 Days left
ELEKTRISIËN
- Upington
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Jan 2026 | 5 Days left
JUNIOR RETAIL STORE MANAGER
- Worcester
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Jan 2026 | 3 Hours left