- Northern Cape
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Agriculture
- Reference: MAJT
- Employment Equity Position
Vacancy Details
Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
Hierdie gevestigde Tafeldruif & Sitrus boerdery wat spesialiseer in die produsering van vrugte vir die uitvoer mark, beskik oor die volgende gelyke indiensneming geleentheid vir ‘n dinamiese, selfgedrewe persoon in die volgende pos:
PRODUKSIEBESTUURDER TAFELDRUIWE
KAKAMAS OMGEWING
Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van persone wat oor goeie bestuursvaardighede beskik, ondersteun deur minimum 5 jaar toepaslike ondervinding in die verbouing van tafeldruiwe.
- Goeie kennis van werwing, motivering en opleiding van arbeid vir die uitvoer van produksie-aktiwiteite en voorbereiding van tafeldruiwe.
- Goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede met Tswana taalvaardigheid wat in u guns sal tel.
- Basiese rekenaarvaardighede.
- ‘n Landbou kwalifikasie en besit van bestuurderslisensie.
Pligte sal onder meer behels:
- Gesamentlike bestuur van produksie eenheid in koördinering met senior produksiebestuurder, wat insluit alle aspekte van arbeids, pakhuis-, tegniese-, besproeiing-, bemesting en gehaltebestuur.
Daar sal voorkeur gegee word aan kandidate uit voorheen benadeelde gemeenskappe.
Daar word ’n onderhandelbare vergoedingspakket aan die pos gekoppel volgens kwalifikasie en ondervinding.
Stuur u volledige CV met verwysing MAJT voor 27 Februarie 2026 aan recruitment@ovdm.co.za
Indien u nie binne drie (3) weke na die sluitingsdatum gekontak word nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
56 people have viewed this job.
More Jobs at Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
ELEKTRISIËN
- Upington
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Jan 2026 | 10 Days left
JUNIOR RETAIL STORE MANAGER
- Worcester
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Jan 2026 | 6 Days left
DIESELWERKTUIGKUNDIGE
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 07 Jan 2026 | 6 Days left