- Upington
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Trades & Services
- Reference: MNKE
Vacancy Details
Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
- Geldige Rooi Seël-kwalifikasie as Elektrisiën met minimum 5 jaar soortgelyke ondervinding, in ʼn produksieomgewing met solarinstallasies en konstruksie agtergrond.
- Geldige Bedradingslisensie
- Ervaring in verkoeling sal voordelig wees.
- Goeie kennis van elektriese standaarde en veiligheidsprosedures.
- Installasie, opstel en foutsporing op “Variable Speed Drives” (VSD’s), “Soft Starters” en verskillende “motorstarters”, met ’n sterk foutopsporingsagtergrond.
- Fisies fiks en in staat om op hoogtes en in uitdagende omgewings te werk.
- Vermoë om onafhanklik sowel as deel van ’n span te werk.
- Uitstekende kliëntediensvaardighede met bogemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede.
- Vermoë om mense te bestuur, spanne saam te stel en prestasie te dryf.
- Projekbestuursvaardighede met die vermoë om binne begroting en sperdatums te werk.
- Verkoopsondervinding en die vermoë om oplossings aan kliënte te bied.
- Geldige bestuurslisensie en bereidheid om te reis vir projekte.
- Bereidheid om ongereelde ure te werk.
- Installasie, instandhouding en herstelwerk van sonkrag-, verkoeling- en watersisteme.
- Inspeksie en toetsing van elektriese komponente en bedrading vir projekte.
- Probleemoplossing en foutsporing op sonkrag- en elektriese stelsels.
- Bestuur van spanne op terrein en toesig oor projekuitvoering.
- Kliënteskakeling en die verskaffing van tegniese oplossings.
- Opleiding en ontwikkeling van ondergeskiktes volgens maatskappy doelwitte en opleidingsprogramme.
- Alle ander pligte soos van die pos vereis en deur bestuur bepaal.
Ons kliënt, ’n gevestigde instansie wat waterbehandeling en sonkrag-oplossings verskaf aan residensiële, kommersiële en industriële sektore, is op soek na ’n gekwalifiseerde en ervare Elektrisiën om hul suksesvolle tegniese span aan te sluit.
ELEKTRISIËN
UPINGTON
Vereistes:
Pligte sluit in:
Daar word ’n mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel.
Word deel van ’n passievolle span wat ’n verskil maak in volhoubare energie- en wateroplossings.
Stuur CV met verwysing MNKE na recruitment@ovdm.co.za teen nie later as 02 Februarie 2026 nie.
234 people have viewed this job.
More Jobs at Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
JUNIOR RETAIL STORE MANAGER
- Worcester
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Jan 2026 | 9 Days left
DIESELWERKTUIGKUNDIGE
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 07 Jan 2026 | 9 Days left