- Northern Cape
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Trades & Services Technical
- Reference: JDWW
Vacancy Details
Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
Ons kliënt, ʼn gevestigde onderneming beskik oor ʼn geleentheid vir ʼn hardwerkende en energieke persoon met 'n sterk meganiese agtergrond, gekwalifiseerd as:
DIESELWERKTUIGKUNDIGE
(KAKAMAS OMGEWING)
Vereistes:
- Gekwalifiseerd as diesel werktuigkundige, met voltooide ambag en rooi seël, ondersteun deur minstens 5 jaar toepaslike ondervinding.
- Die vermoë om onafhanklik, deeglik en netjies werk binne spertye af te handel.
- Goeie organisatoriese- en kommunikasievaardighede.
Pligte sluit in:
- Algemene dienste, onderhoud en herstelwerk op vloot.
- Diensrekords op datum hou.
- Algemene meganiese en tegniese werke.
- Ander ad hoc pligte soos deur bestuur vereis.
Daar word ʼn mededingende vergoedingspakket met voordele aan die pos gekoppel.
Rig u volledige CV met verwysing JDWW voor 29 Januarie 2026 aan recruitment@ovdm.co.za
191 people have viewed this job.
More Jobs at Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
AFDELINGSBESTUURDER: BAKKERY
- Upington
- Job Type: Permanent
- Posted 29 Jan 2026 | 9 Days left
RETAIL STORE MANAGER
- Hermanus
- Job Type: Permanent
- Posted 28 Jan 2026 | 12 Days left
PRODUKSIEBESTUURDER TAFELDRUIWE
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 23 Jan 2026 | 30 Days left
ELEKTRISIËN
- Upington
- Job Type: Permanent
- Posted 20 Jan 2026 | 5 Days left