- Northern Cape
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Agriculture Technical
- Reference: JVPH
Vacancy Details
Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
Ons kliënt, ʼn gevestigde vee boerdery, met verskeie plase in die Noord-Kaap, het die volgende geleentheid beskikbaar vir ʼn dinamiese en self-gedrewe kandidaat as:
Assistent Plaasbestuurder/ Instandhoudingsbestuurder
Marydale omgewing
Vereistes:
- Sterk meganiese agtergrond met veeboerdery kennis.
- Betroubaar, selfstandig en in staat om verantwoordelikheid te neem.
- Goeie rekenaarvaardighede.
- Goeie administratiewe en rekordhouding vaardighede.
- Geldige rybewys.
- Moet bereid wees om te reis tussen plase soos nodig.
Hoofverantwoordelikhede:
- Ondersteun die Plaasbestuurder met daaglikse bedrywighede en verslag gee aan Plaasbestuurder.
- Koördinering en implementering van basiese onderhoud en instandhouding.
- Basiese foutopsporing en herstelwerk op meganiese toerusting.
- Samewerking met plaaswerkers en kontrakteurs waar nodig.
- Handhawing van netjiese, georganiseerde en veilige werksomgewing.
- Hantering van vee soos en wanneer nodig.
- Alle ander pligte soos verlang van tyd tot tyd.
Om aansoek te doen, stuur cv met verwysing JVPH aan recruitment@ovdm.co.za teen nie later as 05 Januarie 2026.
1 person has applied for this job. 152 people have viewed this job.
More Jobs at Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
LANDBOUKUNDIGE
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 18 Dec 2025 | 28 Days left
REGISTERED NURSE
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 15 Dec 2025 | 13 Days left