- Newcastle
- Salary: R20 000.00 - R35 000.00 Per Month
- Job Type: Permanent
- Sectors: Accounting Finance
- Reference: Finansiële Rekenmeester
Vacancy Details
Employer: Ni-Da Group
Verantwoordelikhede:
- Verwerking van finansiële inligting tot proefbalans
- Opstel van finansiële state
- Opstel van finansiële verslae
- Opstel van begroting
- Voorlê van maandelikse verslae
- Belasting, BTW en LBS opgawes
Candidate Requirements
Vereistes:
- Graad / Diploma / Klerkskap / Relevante ondervinding in rekenkundige veld
- Afrikaans en Engels ten volle magtig
- Rekenaarvaardig (Pastel Evolution/ Excel/Payroll)
- Vermoë om onder druk te werk
- Tydbestuur vaardig
- Geldige Bestuurslisensie
5 people have applied for this job. 247 people have viewed this job.