Vacancy Details
Employer: SureX Holdings
Gee jou loopbane as 'n finansiële adviseur 'n hupstoot.
Jy sal langtermynversekering verkoop.
Jy sal ook kliënte verhoudings bou en onderhou om hulle pasgemaakte advies te gee sodat jy die kliënte se finansiële portefeulje kan handhaaf en/of bou.
Voordele:
- Baanbrekersopleiding in verkope, denkwyse en finansiële beplanning.
- 'n Kans om ware welvaart te bou.
- 'n Onbeperkte verdiensteposisie.
Candidate Requirements
Vereistes:
- Suid-Afrikaanse Matrieksertifikaat
- Suid-Afrikaanse bestuurslisensie
- Betroubare voertuig vir werk
- Skootrekenaar/tablet vir werk
- Moet tweetalig wees in Engels en Afrikaans
- Skoon krediettelling en geen kriminele rekord nie
- Dit is 'n voordeel om verkoopservaring te hê
8 people have applied for this job. 401 people have viewed this job.
Similar Jobs
Financial Advisor
- Gauteng
- Job Type: Permanent
- Posted 01 Dec 2025 | 56 Days left
Financial Advisor
- Century City
- Job Type: Permanent
- Posted 24 Nov 2025 | 49 Days left
Become a Liberty Financial Advisor
- West Rand
- Job Type: Permanent
- Posted 01 Dec 2025 | 56 Days left
Become a Liberty Financial Advisor
- Gauteng
- Job Type: Permanent
- Posted 01 Dec 2025 | 56 Days left
More Jobs at SureX Holdings
Financial Planner
- Durban
- Job Type: Permanent
- Posted 18 Nov 2025 | 43 Days left