
Vacancy Details
Employer: Ligpos (Pty) Ltd
BESONDERHEDE VAN POS
NB: Toetsperiode van 'n week voordat werkaanbod aanvaar word.
Posbenaming: Operasionele Instandhouer
Arbeidsveld: Metaalwerksentrum
Beskrywing van werk: Hy gaan algemene instandhouding doen en sorg vir operasionele onderhouding en instandhouding om te sorg dat alle toerusting vir die operasies gereed is vir operasionele doeleindes. Hy het ad hoc en geskeduleerde werk wat hy daarvoor moet doen. Hy is ook verantwoordelik dat die terrein netjies en operasioneel optimaal is.
Lys algemene pligte en sleutelwerksaamhede:
Sorg vir alle operasionele toerusting en area sodat operasie optimaal funksioneer.
Help met ad hoc take soos voorgese word.
Volg werkskaart.
Kandidaat vereistes
Die Kliënt verwag dat die Werknemer sal voldoen aan die volgende vermoëns, vaardighede, kwalifikasies en opleiding:
Kritiese vereistes waaraan die werknemer moet voldoen:
Hy moet stiptelik wees.
Hy moet netjies wees en detail georienteerd
Hy moet vooruit kan dink om te kan bepaal wat prioriteit is en effektief take kan afhandel
Hy moet tegnies aangele wees.
Moet selfoon he wat werk.
Moet aan voorwaardes van Qualitek se werksooreenkoms voldoen.
Voordelige vereistes waaraan die werknemer moet voldoen:
Bestuurslisensie of dit so spoedig as moontlik kry
Basiese eienskappe waaroor die Werknemer moet beskik:
Hy moet pligsgetrou, lojaal en eerlik wees.
Hy moet stiptelik en puntenerig wees.
Hy moet nie bang wees vir werk nie.
Goeie gesindheid teenoor die Klient en gesag vertoon met goeie kommunikasie vaardighede teenoor die kliënte se kliënte.
Basiese vaardighede wat Werknemer sal ontvang van Kliënt: Tegniese aanleg.
Plek van opleiding: Kliënt se werkwinkel
Duur van die opleiding: Solank as wat in diens is
Kostes van die opleiding: Werknemer ontvang opleiding gratis, maar waarde is R60 000 werd.
Ander reëlings i.v.m. opleiding: Werknemer werk onder gesag van senior persoon wat bo hom aangestel is deur klient.
Verdere opleiding wat van die werknemer verwag word om van ’n derde party te ontvang: Moontlik soos kliënt nodig mag vind
Plek van opleiding: NVT
Duur van die opleiding: NVT
Kostes van die opleiding: NVT
Ander reëlings i.v.m. opleiding: NVT
Moontlikhede van bevorderings: Ja
Diensperiodes ter sprake
Indiensnemingsdatum: Saterdag 12 Julie 2025
Werksure & Werksdae
Gewone werksure en werksdae
45 ure per week
Werksweek: Vasgesteld
VERLOF
Die werker se verlofgeld is ingesluit by sy uurlikse betaling. Hy word nie addisioneel verlof betaal nie. Daar sal Christelike vakansiedae gehandhaaf word, maar nie vakansiedae soos nasionaal voorkom nie. Die Werknemer het die reg om enige tyd verlof te neem, hetsy jaarlikse verlof, gesinsverlof, siekverlof wat reeds in sy loon ingereken word.
ENDDATUMS
Kennisgewing tydperk: 1 week indien minder as 6 maande gewerk.
2 weke indien meer as 6 maande maar minder as 'n jaar gewerk het.
4 weke indien langer as 'n jaar gewerk het.
Duur van kontrak: 3 maande
Beëindigingsdatum van pos. 3 maande
Werknemer Vergoeding per uur
Klient diensgeld per uur: R56.25
Klient gemiddelde diensgeld per week: R2250.00
Gemiddelde werksure per week: 40
Werknemer se Loon / uur: R44,84
Oortydbetalingskaal: R67.26
Gemiddelde Werknemer se loon / week: R1.793,60
Enige addisionele aspek rakende betaling: Alle verlofgeld word aan werknemer uitbetaal as volle betalingsbedrag. Hy word slegs betaal vir ure wat hy werk. Daar is ook boetesisteem in plek, wat afgetrek mag word indien beboet.
Ander reëlings rakende betaling
Frekwensie van besoldiging: Weekliks
Moontlikheid van bevordering in die pos: Op meriete
Verdere opleiding
Plek van opleiding In Kliënt se werksplek
Duur van opleiding Solank as die werkgewer by Kliënt werk
Basiese vaardighede opleiding
Metaalwerk
DERDE PARTY OPLEIDING
Verdere opleiding wat van die werknemer verwag word om van ’n derde party te ontvang.
Ander reëlings oor opleiding Moontlik soos kliënt nodig mag vind
Basiese vaardighede opleiding (3de party)
Geen
4 people have applied for this job. 384 people have viewed this job.
More Jobs at Ligpos (Pty) Ltd
Assistent Onderhoud Operateur van Groenteplaas
- Gauteng
- Job Type: Permanent
- Posted 01 Sep 2025 | 13 Days left
Produksie Bestuurder - Meganiese Ingenieur
- Gauteng
- Job Type: Permanent
- Posted 19 Aug 2025 | 46 Days left
Konstruksie Voorman / Site Foreman
- Cape Town
- Job Type: Permanent
- Posted 19 Aug 2025 | 46 Days left
Verkoopsagent / Salesperson
- Gauteng
- Job Type: Permanent
- Posted 13 Aug 2025 | 53 Days left