- KwaZulu-Natal
- Salary: R30 000.00 Per Month (Negotiable)
- Job Type: Permanent
- Sectors: Management
- Reference: Operasionele Bestuurder
Vacancy Details
Employer: Ni-Da Transport (Pty) Ltd
Pligte en verantwoordlikhede:
- Opbou en onderhou van verhoudinge met huidige en nuwe kliënte
- Onderhandeling van nuwe kontrakte
- Onderhandeling van tariewe met kliënte binne gegewe raamwerk
- Bestuur van volumes aan Maatskappy toegeken
- Analise van mark bewegings in betrokke sektore
- Opdatering van daaglikse en maandelikse begrotings
- Oorsien voldoening aan kliënte se behoeftes en tydlyne
- Ondersteuning van vloot bestuurders in hul pligte
- Ondersoek en rapportering van insidente
- Daaglikse, weeklikse en maandelikse operasionele verslagdoening
- Verdere relevante take
Candidate Requirements
Werksvereistes:
- Moet bereid wees om permanent in Newcastle, KZN te vestig
- Minimum 5 jaar relevante ondervinding in ‘n soortgelyke pos
- Relevante kwalifikase sal voordelig wees
- Goeie begrip van finansies en kostebepalings
- Uitstekende kommunikasie vermoëns in Afrikaans en Engels
- Ten volle rekenaar magtig
- Bestuurs vaardighede en samewerking in ‘n span
- Professionele optrede en waardes handhaaf
- Bereidwillig om te reis
- Geldige bestuurs lisensie
- Bereidwilligheid om buite normale besigheids ure te werk wanneer nodig
5 people have applied for this job. 163 people have viewed this job.
Similar Jobs
Persoonlike Assistent
- Mbombela
- Job Type: Permanent
- Posted 10 Jun 2024 | 54 Days left