- Northern Cape
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Agriculture Education
- Reference: MVOF
Vacancy Details
Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
- Aansoeke word ingewag van persone wat oor ʼn B.Agric. (Gewasproduksie) of Nasionale Diploma in Plant produksie beskik ondersteun deur minimum 3 jaar ondervinding in opleiding fasilitering.
- Goeie verbale en geskrewe kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels.
- Bogemiddelde menseverhoudinge.
- Vaardigheid om met Volwassenes sowel as Jeug te werk.
- Moet oor die vermoë beskik om onafhanklik onder druk te kan funksioneer.
- Opleidings beplanning:
- Opstel van opleidings plan, wat insluit voorbereiding van lesse, praktiese oefeninge, groep aktiwiteite, assesserings en klas toetse.
- Voorbereiding van PowerPoint aanbiedinge.
- Bevestiging van opleiding inhoud met bestuur.
Hierdie nuut gevestigde Wingerdbou- / Landboukundige Akademie bied die volgende uitdagende beroepsgeleentheid aan ʼn selfgedrewe kandidaat met ʼn passie vir landbou:
OPLEIDING FASILITEERDER – PLANT PRODUKSIE
KAKAMAS OMGEWING
Vereistes:
Pligte sal onder meer behels:
· Verbetering van verskeie opleidings hulpmiddels ten einde die effektiwiteit van opleiding te verbeter.
· Voorbereiding en indien van verskillende opleidings verslae in lyn met die opleidings plan op ʼn maandelikse basis o.a.
· Indiensopleiding vorderingsverslae (in die geval van indiensopleiding)
· Individuele studente verslae
· Maandelikse vorderings verslae
· Bywoningsregisters
· Klas toetse
· Implementering van opleiding binne sekere tydlyne om afhandeling van opleiding programme binne spertye te verseker.
.
Daar word ‘n markverwante vergoedingspakket aan die pos gekoppel.
Om aansoek te doen, stuur u CV met verwysing MVOF voor 28 Maart 2023 aan recruitment@ovdm.co.za
140 people have viewed this job.
More Jobs at Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
BEMARKER
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 17 Mar 2023 | 5 Days left
LANDBOUKUNDIGE / ROSYNE AANKOPER
- Western Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 17 Mar 2023 | 7 Days left
PRODUKSIEBESTUUURDER: ROSYNE
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 17 Mar 2023 | 5 Days left
SATELLIET DEPOTBESTUURDER
- Upington
- Job Type: Permanent
- Posted 15 Mar 2023 | 6 Days left