- Northern Cape
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Agriculture Marketing
- Reference: MVJB
Vacancy Details
Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
Hierdie nuut gevestigde Wingerdbou-/Landboukundige Akademie bied die volgende uitdagende beroepsgeleentheid aan ʼn dinamiese en gemotiveerde kandidaat:
BEMARKER
KAKAMAS OMGEWING
Vereistes:
- Aansoeke van gedrewe en deeglike individue met ‘n toepaslike B.Com graad of relevante bemarking kwalifikasie sal oorweeg word.
- Uitstekende menseverhoudinge en kommunikasievaardighede.
- Bogemiddelde rekenaarvaardigheid in MS Office en die gebruik van sosiale media verwante platforms.
- Die suksesvolle kandidaat moet bereid wees om te reis.
Die bemarker moet leiding neem oor die Akademie se bemarkingstrategie, toesig hou oor kreatiewe boodskap/grafiese ontwikkeling en ontplooiing om doelwitte te bereik wat die algehele bemarkingstrategie ondersteun en uitvoer.
Hoof verantwoordelikheid sluit in:
- Bemarking van die akademie in sy geheel (diploma, kort kursusse, ens.)
- Bestuur van sosiale media platforms.
- Werwing van fondse.
- Uitbrei van kliëntebasis.
- Diens en ondersteun van huidige kliënte.
- Algemene administratiewe pligte.
AANSOEKE SAL STRENG VERTROULIK HANTEER WORD.
Daar word ʼn mededingende vergoedingspakket aangebied.
Om aansoek te doen, stuur u CV met verwysing MVJB voor 28 Maart 2023 aan recruitment@ovdm.co.za
85 people have viewed this job.
Similar Jobs
Marketer / Bemarker
- Western Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 17 Mar 2023 | 8 Days left
Bemarker (Caledon)
- Overberg
- Job Type: Permanent
- Posted 22 Mar 2023 | 59 Days left
Bokhaar Bemarker/Mohair Marketer
- Eastern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 17 Mar 2023 | 5 Days left
Bokhaar /Mohair Bemarker - Port Elizabeth
- Port Elizabeth
- Job Type: Permanent
- Posted 22 Mar 2023 | 59 Days left
More Jobs at Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
OPLEIDING FASILITEERDER
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 17 Mar 2023 | 5 Days left
LANDBOUKUNDIGE / ROSYNE AANKOPER
- Western Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 17 Mar 2023 | 7 Days left
PRODUKSIEBESTUUURDER: ROSYNE
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 17 Mar 2023 | 5 Days left
SATELLIET DEPOTBESTUURDER
- Upington
- Job Type: Permanent
- Posted 15 Mar 2023 | 6 Days left