- Western Cape
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Agriculture Business Management Marketing
- Reference: WES-KAAP
Apply Now
In order to apply for this job, please register your profile or log in with an existing account.
Vacancy Details
Employer: Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners
Daar is tans n Landbouchemiese Agentskap in die Benede Oranjerivier (Noord-Kaap) beskikbaar vir selfgedrewe, dinamiese entrepreneurs by ‘n vooraanstaande Nasionale verspreidings maatskappy van oes beskermings produkte.
ʼn Landbouchemiese agentskap is ‘n besigheid wat op sy eie in ‘n bepaalde landbougebied funksioneer. Elke area is uniek, waar spesifieke landbougewasse verbou word. Daar word van die suksesvolle entrepreneur verwag om die agentskap tot voordeel van alle belanghebbendes, insluitend kliënte en die maatskappy, volhoubaar te kan bestuur en ontwikkel. Bestaande gewas spesialiste, landboukundiges of oes beskermingskenners sal voorkeur geniet
LANDBOUCHEMIESE AGENTSKAP
WES- KAAP
Minimum vereistes:
- Minimum 5 jaar ondervinding in die landbouchemiese bedryf en/of ondervinding in spesifieke gewasse.
- Verkieslik ‘n B.Sc. Agric Graad of gelykwaardige kwalifikasie, met ten minste een van die volgende hoofvakke: Hortologie, Agronomie, Wingerdboukunde en/of Plantpatologie.
- AVCASA eksamen geslaag.
- Karaktereienskappe: Passie vir landbou, energiek, sukses gedrewe met uitstekende menseverhoudinge en kommunikasievaardighede op alle vlakke.
- Moet onafhanklik kan werk (selfdissipline, beplanning en tydsbestuur)
- Ingesteldheid van uitstekende dienslewering aan klante en kliënte
- Vlot in Afrikaans & Engels
- Kode 08 rybewys.
Uiters mededingende kommissie stelsel word aangebied.
ALLE AANSOEKE SAL STRENG VERTROULIK HANTEER WORD.
Stuur ‘n motiverings dekbrief met volledige CV en verwysing WES-KAAP aan recruitment@ovdm.co.za
Apply Now
In order to apply for this job, please register your profile or log in with an existing account.
2 people have applied for this job. 797 people have viewed this job.
Similar Jobs
LANDBOUCHEMIESE AGENTSKAP
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 16 Feb 2021 | 49 Days left
LANDBOUCHEMIESE AGENTSKAP
- Western Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 16 Feb 2021 | 49 Days left
More Jobs at Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners
LANGAFSTAND KODE 14 DRYWER
- Northern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 18 Feb 2021 | 51 Days left
AANKOPER: SITRUS
- Eastern Cape
- Job Type: Permanent
- Posted 16 Feb 2021 | 49 Days left
AANKOPER: SITRUS
- Limpopo
- Job Type: Permanent
- Posted 16 Feb 2021 | 49 Days left
AANKOPER: SITRUS
- Mpumalanga
- Job Type: Permanent
- Posted 16 Feb 2021 | 49 Days left