BEDRYFSINGENEUR: OESBESKERMING/NETTE - Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners, Mpumalanga

  • Mpumalanga
  • Salary: Market Related
  • Job Type: Permanent
  • Posted by Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners on Monday, September 2, 2019
  • Reference: MABO
  • Apply before Friday, November 1, 2019 - 43 Days left

Vacancy Details

Employer: Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners

Hierdie gevestigde Sitrus Maatskappy wat spesialiseer in die produsering en uitvoer van sitrus, beskik oor die volgende posisie vir ‘n dinamiese, selfgedrewe persoon wat oor goeie bestuursvaardighede beskik om  alle eenhede in Suid- Afrika se beskermingstrukture te ontwerp, op te rig asook instand te hou.

BEDRYFSINGENEUR: OESBESKERMING/ NETTE
NOORDELIKE PROVINSIE


Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van kandidate met ‘n bedryfsingenieurs of gelykwaardige kwalifikasie met minstens 10 jaar ondervinding in ontwerp en oprigting van 
  oesbeskermingstrukture, lees van planne asook kennis van verskillende tipe nette. 
- Kennis van projekbestuur
- Sterk tegniese vaardighede
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaadighede 
- Rekenaarvaardigheid in ontwerp programmatuur.
 
Oorhoofse pligte sal insluit:  
- Projekbestuur, ontwerp, oprigting en instandhouding  van verskillende oesbeskermingstrukture en nette
- Bestuur van arbeid projekspanne
- Opstel en bestuur van begrotings
- Organisering en bestel van voorraad ten einde die suksesvolle afhandeling van projek binne spesifieke sperdatum en begrotings.

Suksesvolle persoon moet bereid wees om te reis en vir projek tye
 
Daar word ’n bo-gemiddelde vergoedingspakket aan die pos gekoppel volgens kwalifikasie en ondervinding.
 
Stuur u volledige CV met verwysing MABO aan recruitment@ovdm.co.za


Apply before Friday, November 1, 2019 - 43 Days left Companies may expire jobs at their own discretion. If you have not received a response within two weeks, your application was most likely unsuccessful.
19 people have applied for this job. 483 people have viewed this job.

Similar Jobs

More Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners Jobs

About Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners

Orffer & Van der Merwe Human Resource Practitioners  offers more than 40 years of experience as labour and organizational development consultants, functioning primarily in the Northern Cape Province.

Our vision
To assist organizations in the effective management and skills development of their human resources.  We specialize in providing a proactive all inclusive human resources function to all our clients.

Our comprehensive services include associations with the following business partners: Cofesa, CAESAR Employers’ Organization, Donkerhoek Data, Future Labour Solutions, Skills for Africa, BEE Rating Solutions and Veritas Truth Verification.