Landboukundige - Modelpak, North West

  • North West
  • Salary: Market Related (Negotiable)
  • Job Type: Permanent
  • Sectors: Agriculture
  • Posted by Modelpak on Friday, January 11, 2019
  • Reference: 1508702
  • Apply before Monday, January 21, 2019 - 6 Days left

Vacancy Details

Employer: Modelpak

Modelpak het ‘n vakature beskikbaar vir ‘n 

Landboukundige 

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die gewas-monitering van die boerdery.


Die suksesvolle kandidaat sal o.a. verantwoordelik we4es vir:

  • Die bestuur van die boerdery-bestuursprogram (MB4000), wat die volgende sal behels:
    -    Registrasies van aanplantings
    -    UItreik van bemestingsinstruksies volgens bemestingsprogram
    -    Uitreik van chemiese-instruksies volgens tegniese chemiese adviseurs se aanbevelings
    -    Opdatering van bemestings- en chemiese pryslyste
    -    Oes verslae 
    -    Operasionele koste analise(verslae) per gewas per plaas
  • Implimentering van kontrole-sisteme wat van toepassing is op gewas monitering;
  • Deurlopende bestuur van saai-program en kwekery;
  • Deurlopende verkenning van aanplantings met betrekking tot algehele stand en gewas-gesondheid;
  • Grond en plant analises (Presisie boerdery);

Candidate Requirements

Kandidate wat aan die volgende kwalifiserende vereistes voldoen sal voorkeur geniet:

  • B.Agric Agronomie;
  • AVCASA – BASOS kwalifikasie;
  • Ondervinding in boerdery-bestuursprogramme en MS Office;
  • Minimum van 3 jaar ondervinding in die landboubedryf;
Apply before Monday, January 21, 2019 - 6 Days left Companies may expire jobs at their own discretion. If you have not received a response within two weeks, your application was most likely unsuccessful.
11 people have applied for this job. 106 people have viewed this job.

Similar Jobs

More Modelpak Jobs