Job Details
Employer: OVDM

Ons kliënt in Zambia is opsoek na 'n goed tweetalige kandidaat om as AU PAIR by hul langtermyn te kom woon en na 3 kinders met die ouderdomme 6,8,9 jaar oud om te sien.

AU PAIR
ZAMBIA

Vereistes:
- Kandidate met ten minste 3 jaar ondervinding in 'n soortgelyke posisie, indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit in u guns tel
- Karakter eienskappe moet insluit; geduldig maar streng, liefdevol, energiek en dinamies, eie inisiatief kan neem
- Goeie taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Geldige bestuurslisiensie
- Basiese rekenaarvaardigheid
- Beried wees om in te woon

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Daaglikse vervoer van kinders vanaf die huis na skool en naskoolse aktiwiteite
- Daaglikse hulp met huiswerk en eksamen voorbereiding
- Algemene hulpverlening in huisomgewing soos benodig

Voordele soos ruim verlof, vliegtuigkaartjies en medies is by mededingende pakket ingesluit.

Indien jy belangstel en wil aansoek doen, epos CV met verwysing JAP na recruitment@ovdm.co.za

Apply before Friday, October 26, 2018 - 32 Days left Companies may expire jobs at their own discretion. If you have not received a response within two weeks, your application was most likely unsuccessful.
3 people have applied for this job. 241 people have viewed this job.