Geagte klient,
Engels word algemeen aanvaar as die besigheidstaal in die hedendaagse wêreld, en maak dit vir miljoene van on baie gerieflik om te kommunikeer.
Daar is egter sekere dinge wat verkieslik in u eie taal gekommunikeer behoort te word.
Wat is die beste beleggings-oplossing vir my kind se studies eendag op universiteit?
Daar is so baie mediese fondse beskikbaar, watter een sal gepas wees vir my familie se behoeftes?
Wie kan my help om my testament op te stel en van boedel advies to kan voorsien? Wat gebeur as my venoot in my besigheid ontydig doodgaan? Sal daar iemand daar wees om my te ondersteun wanneer ek herstel van 'n gevreesde siekte?
Die feit dat ons u van wêreldklas advies voorsien behoort nie te beteken u dit in nie in u spreektaal kan ontvang nie. Ons bied met graagte advies op vrae soos hier bo in Afrikaans sowel as Engels aan.
Praat gerus met on Afrikaans by Fincura.