Results 1 - 10 of 11
Display

SITRUS PRODUKSIEBESTUURDER

Western Cape

Agriculture

Market Related

Permanent

Hierdie gevestigde vrugte boerdery 4km voor Redelinghuys in die Wes- Kaap wat spesialiseer in die produsering van uitvoer sitrus & tafeldruiwe, beskik oor die volgende posisie vir ‘n dinamiese, selfgedrewe persoon as deel van hul bestuurspan:   SITRUS... See more.

Posted by Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners on Tuesday, January 28, 2020

30 Days left

LONEKLERK

Northern Cape

Admin, Human Resources

Market Related

Permanent

Hierdie gevestigde rolspeler in die uitvoer-tafeldruif bedryf beskik oor die volgende uitdagende beroepsgeleentheid vir ‘n hardwerkende, goed georganiseerde   persoon, as: LONEKLERK KAKAMAS OMGEWING Vereistes: - Ons wag op aansoeke van dinamiese, ene... See more.

Posted by Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners on Thursday, February 6, 2020

39 Days left

VAKLEERLINGE ELEKTRIES

Northern Cape

Trades & Services

Market Related

Permanent

Hierdie gevestigde tafeldruif- en rosyne boerdery en aanleg beskik oor die volgende 3 jaar vakleerlingskap vir individue met ʼn passie vir  elektries ambag. VAKLEERLINGE ELEKTRIES (2 POSTE) STRAUSSBURG OMGEWING Vereistes: - Ons wag op energieke person... See more.

Posted by Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners on Tuesday, January 28, 2020

30 Days left

LAND ACQUISITION LEADER

Upington

Marketing, Sales

Market Related

Permanent

This dynamic company established in 2005, with a world-class professional team of over 100 experienced specialists, has the following position available for an Land Acquisition Leader that will contribute to the overall success of the organisation by e... See more.

Posted by Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners on Tuesday, February 25, 2020

12 Days left

JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER: PEKANNEUT/WYN-/ROSYNEDRUIWE

Northern Cape

Agriculture

Market Related

Permanent

Hierdie 150 ha besproeiingsboerdery waarvan 100 ha pekanneute is en 40 ha wyn-en- rosyntjie druiwe is in die Boegoeberg distrik beskik oor 'n geleentheid vir 'n junior landbou bestuurder om Hoofbestuurder te assisteer. JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER: PEKA... See more.

Posted by Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners on Tuesday, January 7, 2020

9 Days left

VAKLEERLINGE: DIESELWERKTUIGKUNDIGE

Upington

Motoring, Technical

Market Related

Permanent

Hierdie wel bekende motor handelaar in Upington beskik oor die volgende opleidingsgeleentheid vir 'n goed handvaardige kandidaat met indiensneming 2020. VAKLEERLINGE: DIESELWERKTUIGKUNDIGE UPINGTON Vereistes: - Kandidate met 'n voltooide Matriek en/o... See more.

Posted by Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners on Monday, February 10, 2020

43 Days left

BLOKMAN

Northern Cape

Retail

Market Related

Permanent

Hierdie vinnig groeiende slaghuis in Keimoes beskik oor die volgende geleentheid vir 'n goed gekwalifiseerde kandidaat as: BLOKMAN KEIMOES Vereistes: - Kandidate met 'n relevante tersiêre kwalifikasie as Blokman met ten mense 5 jaar ondervinding kan ... See more.

Posted by Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners on Monday, February 17, 2020

50 Days left

PERSOONLIKE ASSISTENT

Namibia

Admin

Market Related

Permanent

Hierdie gevestigde uitvoer tafeldruif boerdery beskik oor ‘n beroepsgeleentheid vir ‘n dinamiese, energieke individu met ʼn passie vir boerdery om by hul suksesvolle bestuurspan aan te sluit PERSOONLIKE ASSISTENT NOORDOEWER OMGEWING, NAMIBIA Vereistes... See more.

Posted by Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners on Friday, February 14, 2020

47 Days left

LAND ACQUISITION LEADER

Cape Town

Marketing, Sales

Market Related

Permanent

This dynamic company established in 2005, with a world-class professional team of over 100 experienced specialists, has the following position available for an Land Acquisition Leader that will contribute to the overall success of the organisation by e... See more.

Posted by Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners on Tuesday, February 25, 2020

12 Days left

GRAFIESE ONTWERP

Upington

Design Services

Market Related

Permanent

Gevestigde instansies in Upington is opsoek na dinamiese, energieke kandidate met die volgende kennis en ondervinding as: GRAFIESE ONTWERPER UPINGTON Vereistes: - Aansoeke word ingewag van kandidate met ten minste 2-4 jaar ondervinding in die relevan... See more.

Posted by Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners on Tuesday, January 28, 2020

30 Days left

Results 1 - 10 of 11