Results 1 - 4 of 4
Display

STELSEL/AKKREDITASIE KOORDINEERDER

Northern Cape

Admin, Agriculture

Market Related

Permanent

Hierdie gevestigde Tafeldruif & Sitrus boerdery wat spesialiseer in die produsering en verpakking van uitvoer vrugte, beskik oor die volgende posisie vir ‘n dinamiese, selfgedrewe persoon as deel van hul kantoor: STELSEL / AKKREDITASIE KOORDINEERDER K... See more.

Posted by Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners on Tuesday, March 12, 2019

23 Days left

ADMIN-/REKENINGKUNDIGE KLERK

Northern Cape

Accounting, Admin

Market Related

Permanent

Hierdie boerdery beskik oor die volgende uitdagende pos vir ‘n pro-aktiewe organiseerder met dryfkrag wat goed onder druk funksioneer    ADMIN-/REKENINGKUNDIGE KLERK KAKAMAS OMGEWING Vereistes: - Grondige kennis van debiteure- en krediteure-administr... See more.

Posted by Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners on Tuesday, March 19, 2019

30 Days left

INVORDERINGSKLERK

Upington

Admin

Market Related

Permanent

Hierdie prokureursfirma beskik oor 'n geleentheid vir 'n dinamiese kandidaat met goeie menseverhoudinge om op gelei te word in die volgende posisie: INVORDERINGSKLERK UPINGTON Vereistes: - Kandidate met minstens Matriek en ten minste 1 jaar ondervind... See more.

Posted by Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners on Wednesday, April 17, 2019

59 Days left

ADMIN-/REKENINGKUNDIGE KLERK

Northern Cape

Accounting, Admin

Market Related

Permanent

Ons kliënt wat spesialiseer in die uitvoer van tafeldruif en ander vrugte aan die buitelandse mark is opsoek na ʼn goed georganiseerde persoon vir die volgende pos: ADMIN-/ REKENINGKUNDIGE KLERK AUGRABIES OMGEWING Vereistes: - Ons wag op aansoeke van ... See more.

Posted by Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners on Tuesday, March 12, 2019

23 Days left

Results 1 - 4 of 4