- Free State
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Agriculture General
- Reference: 161709
Vacancy Details
Employer: OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
Kern doel van die pos:
Algemene bestuur en onderhoud van die golfklub, insluitend die algehele toesig oor alle grondpersoneel, klubhuispersoneel, sowel as die klubhuis en omliggende areas.
Minimum Vereistes:
- Graad 12;
- 1 -2 jaar ondervinding in golfbaanbestuur en onderhoud (sal tot u voordeel wees);
- Geldige rybewys.
Vaardighede:
- Hortikulturele kennis (begrip van plante, grasse en tuinboupraktyke);
- Goeie menseverhoudings;
- Baanbestuur (vaardigheid in die bestuur van golfbaanonderhoud, insluitend besproeiing, bemesting en onkruidbeheer);
- Masjienvaardighede (Kennis van en ervaring met die gebruik van tuin- en onderhoudsmasjiene);
- Goeie organisasie vermoë;
- Stiptelikheid en netheid;
- Moet onder druk kan funksioneer;
- Kommunikasie en interpersoonlike vaardighede.
Verantwoordelikhede:
- Personeelbestuur;
- Baanbestuur;
- Klubhuis administrasie;
- Kommunikasie en verslagdoening;
- Nakoming van Gesondheid en Veiligheids vereistes;
- Vooraadbestuur en finansiële oorsig.
1 person has applied for this job. 405 people have viewed this job.
More Jobs at OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
OVK Motors Marketer / OVK Motorbemarker
- Free State
- Job Type: Permanent
- Posted 03 Dec 2025 | 4 Days left
Cashier / Kassier
- Free State
- Job Type: Permanent
- Posted 02 Dec 2025 | 4 Days left
Besigheidsintelligensie Bestuurder / Business Intelligence Manager
- Free State
- Job Type: Permanent
- Posted 02 Dec 2025 | 34 Days left
Hoofbestuurder/ General Manager
- Free State
- Job Type: Permanent
- Posted 19 Nov 2025 | 6 Days left