
- Bellville
- Salary: Market Related
- Job Type: Permanent
- Sectors: Investment Sales
- Reference: 131461
Vacancy Details
Employer: Werkie
Verkoopsagent (Bellville)
Wees deel van iets besonders!
Ons kliënt in Bellville brei uit en soek 40 energieke Verkoopsagente om hul nuwe tak aan die gang te kry. As jy passievol is oor mense, graag in ’n span werk, en jou inkomste self wil bepaal – dan is hierdie jou kans!
📍 Ligging: Bellville, Wes-Kaap
💰 Basiese Salaris: R10,000 - R15,000 + kommissie
📈 Posisie beskikbaar: 9
🚫 Geen "cold calling"!
Vereistes:
Geen vorige ondervinding nodig nie – verkope-ervaring is ’n bonus
Vlot in Afrikaans én Engels
Entoesiasties, doelgerig en ’n spanwerker
Goeie kommunikasievaardighede en ‘n passie vir mense
Wat kan jy verwag:
Groei- en bevorderingsgeleenthede binne die maatskappy
Intensiewe opleiding en ondersteuning
Geleentheid om tot en met R40,000 kommissie per maand te verdoen
’n Span-georiënteerde kultuur waar prestasie erken en beloon word
’n Werksomgewing waar jy ’n werklike verskil maak in mense se lewens
💡 Moet nie wag nie – jou droomloopbaan begin hier!
Sluit vandag aan by ’n span waar jou harde werk beloon word en jy kan floreer!
Sales Agent (Bellville)
Be part of something special!
Our client in Bellville is expanding and looking for 40 energetic Sales Agents to help launch their new branch. If you’re passionate about people, enjoy working in a team, and want to take control of your income – this is your chance!
📍 Location: Bellville, Western Cape
💰 Basic Salary: R10 000 - R15 000 (depending on experience) + commission
📈 Positions Available: 9
🚫 No cold calling!
Minimum Requirements:
No previous experience required – sales experience is a bonus
Fluent in both Afrikaans and English
Enthusiastic, goal-driven, and a team player
Strong communication skills and a passion for working with people
What can you Expect:
Growth and promotion opportunities within the company
Comprehensive training and ongoing support
Opportunity to earn up to R40 000 in commission per month
A team-oriented culture where performance is recognised and rewarded
A work environment where you truly make a difference in people's lives
💡 Don’t wait – your dream career starts here.
Join a dynamic team today where your hard work is recognised and rewarded.
7 people have applied for this job. 417 people have viewed this job.
More Jobs at Werkie
Eplan Electrical Design Engineer & Draftsperson/ Eplan Elektriese Ontwerpingenieur & Tekenaar(A18)
- Gauteng
- Job Type: Permanent
- Posted 19 Jun 2025 | 61 Days left
Streeksbedryfshoof / Regional Operations Lead / (S17)
- Pretoria
- Job Type: Permanent
- Posted 18 Jun 2025 | 60 Days left
Finansiële Beheerder / Financial Controller (M10)
- Sandton
- Job Type: Permanent
- Posted 18 Jun 2025 | 60 Days left
Logistics Supervisor /Logistieke Bestuurder (M07)
- Pretoria
- Job Type: Permanent
- Posted 18 Jun 2025 | 60 Days left