junior SAIPA leerlingrekenmeester - Rectitude Recruit, Bloemfontein

  • Bloemfontein
  • Salary: R6 500.00 - R7 500.00 Per Month
  • Job Type: Permanent
  • Sectors: Accounting, Admin, Legal
  • Posted by Rectitude Recruit on Monday, June 1, 2020
  • Reference: 1680789
  • Apply before Friday, July 31, 2020 - 29 Days left

Vacancy Details

Employer: Rectitude Recruit

  • Junior SAIPA leerlingrekenmeesters
  • 3jr klerkskap pos, gedrewe pos met baie sperdatums. Dit verg gereeld oortyd. Dit is belangrik dat die kandidate dit besef.
  • B.Com, of soortgelyke graad
  • Ons verkies dat kandidate reeds hul graad voltooi het, maar ons aanvaar ook klerke wat deeltyds hul studies deur UNISA voltooi. Studieverlof word toegestaan. Ons het egter oor die jare gevind dat klerke wat steeds studeer nogal sukkel om die druk van studies + voltyds werk te hanteer, en dit het gelei tot baie wat moed opgegee het en uiteindelik bedank het om eerder op hul studies te fokus.
  • Eie betroubare vervoer is ‘n vereiste.
  • Salaris word tydens onderhoude bespreek. Vir eerstejaars wissel dit tans tussen R6000 en R7500 per maand, afhangende van ondervinding en of die kandidaat reeds sy/haar toepaslike graad het.
  • Pastel ondervinding word nie vereis vir eerstejaars klerke nie, maar is defnitief voordelig.
  • Sover ek verstaan het kyk ons op die stadium hoofsaaklik na eerstejaars, want die begroting sal nie tans seniors kan bekostig nie. Ek is nie seker hoeveel poste Mattie wil vul nie, maar stuur asb soveel CVs aan wat jy kan.

J

Candidate Requirements

Apply before Friday, July 31, 2020 - 29 Days left Companies may expire jobs at their own discretion. If you have not received a response within two weeks, your application was most likely unsuccessful.
Hot Job 21 people have applied for this job. 205 people have viewed this job.

Similar Jobs

More Rectitude Recruit Jobs

About Rectitude Recruit

Our agency would like to be of service to you and YOUR COMPANYwith our extensive network and applicant base, it allows us to be your ideal partner for all your recruitment requirements. The latter added to the fact that, our fees are the best in town plus our services are beyond all levels of professionalism, further ensures you a successful venture.
It is with great pleasure that Rectitude Recruit presents to you and your company, the following background and fee agreement. Rectitude Recruit would like to introduce our company to you and submit the following information for your perusal.

RECTITUDE RECRUIT
Rectitude Recruit adopts a responsive and professional approach to permanent temporary and contract roles. Based in the Free State, Bloemfontein nothing is too much of a challenge.
Rectitude Recruit was found by professional HR professionals who felt that they can provide a more comprehensive service than many of the consultancies that are available at the time.

OUR MISSION STATEMENT
“To be acknowledged as a team of recruitment professionals with the expertise to consistently facilitate an optimum result for both our clients and candidates”:

OUR VISION
To provide an ‘invaluable’ service that greatly contributes to a company’s or individual’s business success.
To always conduct ourselves in a manner that reflects our passion and commitment to delivering a positive outcome for all parties involved.
Ensure that all our team members are committed to our Mission Statement and share similar values and high standards.
To continually learn and grow both personally and professionally to best assist others to reach their recruitment goals.
Constantly review and improve all aspects of our company.
To keep acquiring relevant information and expanding our knowledge and expertise to be considered ‘true consultants’ and ‘trusted advisors’.