PRODUKSIEBESTUURDER: TAFELDRUIWE - Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners, Northern Cape

  • Northern Cape
  • Salary: Market Related
  • Job Type: Permanent
  • Sectors: Agriculture
  • Posted by Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners on Thursday, May 21, 2020
  • Reference: MDPT
  • Apply before Monday, July 20, 2020 - 55 Days left

Vacancy Details

Employer: Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners

Hierdie gevestigde tafeldruif boerdery bied ʼn uitdagende loopbaan geleentheid aan ʼn energieke, dinamiese persoon met ‘n passie vir boerdery, in volgende posisie: 

PRODUKSIEBESTUURDER: TAFELDRUIWE
KAKAMAS OMGEWING


Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van hardwerkende, selfgedrewe individue met bo-gemiddelde menseverhoudinge, ondersteun deur ʼn suksesvolle rekord van minimum 10 jaar
   bestuursondervinding in alle aspekte van tafeldruif verbouing.  
- Die applikant sal onder Werkgewer hoofsaaklik verantwoordelik wees vir die bestuur en ontwikkeling van die tafeldruif produksie eenheid wat sal insluit alle aspekte van produksie-,
  arbeids-, pakhuis- en gehaltebestuur.
- Goeie kommunikasie & organiserings vaardighede en stelselgerigtheid, met deeglike kennis van besproeiing, bemesting, bespuitings en gehaltebestuurstelsels
- Basiese tegniese en meganiese kennis.  
-Die suksesvolle persoon moet onafhanklik en onder druk kan funksioneer, terwyl ʼn toepaslike landbou kwalifikasie sal as verdere aanbeveling sal dien.
- Daar sal verder van kandidaat verwag word om in te skakel by gediversifiseerde boerdery met gepaardgaande verantwoordelikhede.
 
Daar word ʼn markverwante vergoedingspakket met voordele, eie aan die bedryf aangebied.
           
Alle aansoeke sal streng konfidensieel hanteer word.
 
Rig u volledige CV met verwysing MDPT  aan recruitment@ovdm.co.za


Apply before Monday, July 20, 2020 - 55 Days left Companies may expire jobs at their own discretion. If you have not received a response within two weeks, your application was most likely unsuccessful.
13 people have applied for this job. 167 people have viewed this job.
A JOB HANDPICKED JUST FOR YOU X

Similar Jobs

More Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners Jobs

About Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners

Orffer & Van der Merwe Human Resource Practitioners  offers more than 40 years of experience as labour and organizational development consultants, functioning primarily in the Northern Cape Province.

Our vision
To assist organizations in the effective management and skills development of their human resources.  We specialize in providing a proactive all inclusive human resources function to all our clients.

Our comprehensive services include associations with the following business partners: Cofesa, CAESAR Employers’ Organization, Donkerhoek Data, Future Labour Solutions, Skills for Africa, BEE Rating Solutions and Veritas Truth Verification.