FABRIEKBESTUURDER: PEKANNEUT AANLEG - Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners, Northern Cape

  • Northern Cape
  • Salary: Market Related
  • Job Type: Permanent
  • Sectors: Agriculture
  • Posted by Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners on Friday, February 14, 2020
  • Reference: JFP
  • Apply before Friday, February 21, 2020 - 19 Hours left

Vacancy Details

Employer: Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners

Hierdie gevestigde aanleg in die Noord-Kaap bied die volgende uitdagende beroepsgeleentheId in hul fabriek vir ‘n dinamiese, energieke persoon:

FABRIEKBESTUURDER: PEKANNEUT AANLEG
NOOD-KAAP


Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van selfgedrewe, doelgerigte kandidate met minimum 5 jaar ondervinding in die bestuur van ‘n neut-aanleg, produksielyne en groot spanne mense,
  daaglikse motivering en produktiwiteitsmeting, sowel as handhawing van dissipline, ondervinding van skandeerders, verpakking en die voedselbedryf.
- ‘n Toepaslike kwalifikasie in Voedsel-tegnologie sal in u guns tel.
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Vermoë om akkuraat onder druk te kan funksioneer
- Goeie rekenaarvaardigheid
- ‘n geldige rybewys en die vermoë om onafhanklik te opereer.
 
Sleutelverantwoordelikhede sluit in:
- Volle fabriek-/ produksiebestuur, batebestuur en verliesbeheer
- Personeelbestuur, opleiding en ontwikkeling
- Opstel en instandhouding van kontroles binne die fabriek en administratiewe omgewing.
- Die suksesvolle kandidaat sal ook verantwoordelik wees vir die PPECB inspeksies asook die evaluering van die kwaliteitstelsel

Daar word mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel.
 
Stuur u CV met  verwysing JFP voor  21 Februarie 2020 aan recruitment@ovdm.co.za


Apply before Friday, February 21, 2020 - 19 Hours left Companies may expire jobs at their own discretion. If you have not received a response within two weeks, your application was most likely unsuccessful.
5 people have applied for this job. 25 people have viewed this job.

Similar Jobs

More Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners Jobs

About Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners

Orffer & Van der Merwe Human Resource Practitioners  offers more than 40 years of experience as labour and organizational development consultants, functioning primarily in the Northern Cape Province.

Our vision
To assist organizations in the effective management and skills development of their human resources.  We specialize in providing a proactive all inclusive human resources function to all our clients.

Our comprehensive services include associations with the following business partners: Cofesa, CAESAR Employers’ Organization, Donkerhoek Data, Future Labour Solutions, Skills for Africa, BEE Rating Solutions and Veritas Truth Verification.