PERSOONLIKE ASSISTENT - Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners, Namibia

  • Namibia
  • Salary: Market Related
  • Job Type: Permanent
  • Sectors: Admin
  • Posted by Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners on Friday, February 14, 2020
  • Reference: MSPA
  • Apply before Tuesday, April 14, 2020 - 54 Days left

Vacancy Details

Employer: Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners

Hierdie gevestigde uitvoer tafeldruif boerdery beskik oor ‘n beroepsgeleentheid vir ‘n dinamiese, energieke individu met ʼn passie vir boerdery om by hul suksesvolle bestuurspan aan te sluit

PERSOONLIKE ASSISTENT
NOORDOEWER OMGEWING, NAMIBIA


Vereistes:
- Die suksesvolle persoon moet goed georganiseerd wees met minimum 5 jaar ondervinding as persoonlike assistent en algemene administratiewe take van ‘n kantoor verkieslik in
   ‘n landbou omgewing.
- Bo-gemiddelde administratiewe -/  rekenaarvaardigheid in MS Office, Microsoft Outlook
- Goeie skakeling -, kommunikasievaardighede.
- Aansoekers met toepaslike kwalifikasies sal voorkeur geniet.
 
Die suksesvolle kandidaat sal onder meer verantwoordelik wees vir:
- Optree as persoonlike assistent wat ondermeer insluit die bestuur van bestuurder se dagboek, vervoer reëlings,skeduleer en reël van konferensies en byeenkomste 
- Hantering van ontvangs
- Sekretariële funksie
- Hanteer van  administratiewe take soos van die pos verlang mag word.
 
Daar word ‘n markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf aan pos gekoppel.
 
SLEGS KANDIDATE MET NAMIBIESE BURGERSKAP SAL OORWEEG WORD!

Rig u volledige CV met verwysing MSPA aan recruitment@ovdm.co.za


Apply before Tuesday, April 14, 2020 - 54 Days left Companies may expire jobs at their own discretion. If you have not received a response within two weeks, your application was most likely unsuccessful.
3 people have applied for this job. 178 people have viewed this job.

Similar Jobs

More Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners Jobs

About Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners

Orffer & Van der Merwe Human Resource Practitioners  offers more than 40 years of experience as labour and organizational development consultants, functioning primarily in the Northern Cape Province.

Our vision
To assist organizations in the effective management and skills development of their human resources.  We specialize in providing a proactive all inclusive human resources function to all our clients.

Our comprehensive services include associations with the following business partners: Cofesa, CAESAR Employers’ Organization, Donkerhoek Data, Future Labour Solutions, Skills for Africa, BEE Rating Solutions and Veritas Truth Verification.