Koste Rekenmeester - At Source Handmade Foods, Cape Winelands

  • Cape Winelands
  • Salary: Market Related
  • Job Type: Permanent
  • Sectors: Accounting, FMCG, Finance
  • Posted by At Source Handmade Foods on Friday, January 17, 2020
  • Reference: MJR-5663
  • Apply before Friday, February 28, 2020 - 10 Days left

Vacancy Details

Employer: At Source Handmade Foods

 

Ons onderneming fokus op die ontwikkeling, finale verwerking, verpakking en bemarking van droëvrugte, neute en verwante spesialiteitsprodukte vir die Suid-Afrikaanse en internasionale kleinhandel.  Die volgende loopbaan geleentheid het by ons verwerkings- en verpakkingsaanleg in die Ceres-vallei ontstaan.

Die posbekleër sal, as deel van die finansiële span, betrokke wees by die volle finansiële funksie tot op bestuursvlak.

 Werksaktiwiteite sluit o.a. in: 

  • deurlopende instandhouding van “Bill of Materials” (BoM)
  • bestuur van voorraad tellings en analisering van voorraad afwykings
  • analisering van bruto wins marges
  • voorbereiding van bestuursinligting
  • maandelikse rekonsiliasies en finansiële afsluitings
  • insameling en verwerking van produksie verwante inligting
  • debiteure en krediteure rekonsiliasies en prosesering van betalings
  • koördinering en bestuur van relevante inligting, dokumentasie en navrae
  • voorbereiding vir jaarlikse oudit en begroting
  • skakeling met interne en eksterne partye soos nodig

Candidate Requirements

 

Die volgende vaardighede is belangrik:

  • om teiken datums stiptelik na te kom
  • om onder druk gefokus en akkuraat te kan funksioneer
  • goeie tysdbestuur
  • om ‘n goeie spanspeler te wees

Kandidate wat oor ‘n BComm graad (Bestuursrekeningkunde) en bewese werkservaring (minstens 2 tot 4 jaar) beskik, is welkom om aansoek te doen.

Die vergoedingspakket sal markgerig wees.

Marianne Rousseau ontvang alle navrae en aansoeke vertroulik by mwnti@iafrica.com tot Vrydag, 31 Januarie 2020.

Indien u nie binne 6 weke van ons gehoor het nie, kan u aanvaar dat alternatiewe besluite geneem is.  Ons hou nietemin u CV op rekord vir moontlike toekomstige verwysing.

Apply before Friday, February 28, 2020 - 10 Days left Companies may expire jobs at their own discretion. If you have not received a response within two weeks, your application was most likely unsuccessful.
8 people have applied for this job. 96 people have viewed this job.

Similar Jobs

More At Source Handmade Foods Jobs